top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
May 3, 20153 min read
HOOR MY LIED, VALLETTA!
Humilissima of Superbissima? Nederigste of Trotsste? Valletta, hoofstad van die eiland Malta, is gedoop Humilissima Civitas Valletta –...
0 views
Uitmelkbos
May 2, 20154 min read
HEEN EN WEER OP CANAL GRANDE
Op die waterbus op die Canal Grande Romantiese Venesië met sy Canal Grande, Piazza St. Marco, Ponte di Rialto, vaporetti en singende...
1 view
Uitmelkbos
May 1, 20153 min read
MAAR NET EEN DUBROVNIK
Die stadsmuur van die middeleeuse stad Dubrovnik beslaan 1 940 meter en het nie minder nie as 1080 steil trappies, blink uitgetrap deur...
0 views
Uitmelkbos
Apr 30, 20153 min read
PAD NA DIE GRAF
Het in diepe deernis gedink aan die draers wat die seker tamaaie kis van Napoleon Bonaparte die 750 meter na sy voorlaaste rusplek in die...
2 views
Uitmelkbos
Apr 30, 20153 min read
DAPPER SEEMANNE
Kom van ons omswerwinge tuis met ‘n enkele sertifikaat in my koffer: Een wat onder handtekening van die MSC Opera se kaptein, Paolo...
0 views
Uitmelkbos
Apr 29, 20152 min read
GROOTSTE BROOD
Die grootste brood wat ek nog gesien het? Ongetwyfeld op Sondag 18 April op die gesellige Piazza Bra – die grootste plein in Verona en...
1 view
Uitmelkbos
Mar 23, 20151 min read
BALLADE VAN ‘N BANALE BLADJIE
Genadiglik is ek geen gesaghebbende oor heersende kultuur by geelpers-ponies en hul redaksies nie. As Ballade vir ‘n Enkeling se banale...
4 views
Uitmelkbos
Mar 20, 20155 min read
LUIPERD OP MY STOEP!
Die luiperd op ons stoep – perfek geraam deur die braaiplek se muurtjie en die hoekpaal; skuur-skuur teen ons lapa se paaltjieheining...
2 views
Uitmelkbos
Mar 17, 20151 min read
JUWEELDORP IN ‘N PARK
Iemand wat lus is om kuier-kuier die skone Kwazulu-Natalse Middellande te verken, moet eenvoudig tyd maak om nie net ‘n afskeep-uurtjie...
1 view
Uitmelkbos
Feb 26, 20151 min read
KLEINSTE, KLEINSTE WELPIES
Onthou my resente foto van die kleinste, kleinste welpies (hierby)? Het hulle langs die rivierpad oorkant Sabiepark afgeneem. Wel, die...
1 view
Uitmelkbos
Jan 30, 20153 min read
SKIP MIDDELDEUR GESAAG
Die inlasstuk wag kant en klaar. Die Sinfonia in twee gesaag. Nou net vir die sweis! ‘n Ingenieurs-mirakel. Die massiewe werk wat op die...
2 views
Uitmelkbos
Jan 24, 20153 min read
MOEDERLIEFDE VAN ‘N LEEU
Dis die kleinste klein welpies wat ek in al die jare in die wildtuin gesien het. Selfs iemand wat al 19 jaar in Skukuza woon, Lida...
3 views
Uitmelkbos
Jan 22, 20151 min read
BOS KOM TAFEL TOE
Die bos in al sy heerlike fasette danksy die kreatiwiteit van ‘n kleinseun saans in tafeltemas weerspieël. Dit was ‘n nuwe dimensie van...
2 views
Uitmelkbos
Dec 22, 20144 min read
HAAI, ONS IS 100!
Volksbladmense by die Heemstede-okkasie. Van links is Tobie Wiese, Gert Coetzee, Henriette Loubser, Hennie van Deventer, Johan van Wyk en...
1 view
Uitmelkbos
Dec 15, 20143 min read
MY WeRELD, OU HENNIE!
Rolene Strauss, HvD en Gina Marie Tolleson en die gewraakte opskrif oor Anneline Kriel. ‘n Vaderlike gevoel (wel, eerder grootvaderlik,...
2 views
Uitmelkbos
Dec 12, 20144 min read
SOET MUSIEK
Bo: Net Hennie van Deventers oweral. Links onder: Ek en Lizette Human, ‘n juweel-P.A. Regs onder: Fred Mouton se skets. Soet musiek in...
5 views
Uitmelkbos
Dec 7, 20144 min read
SOOS MOEDERSMELK
Spotprente teen my muur. Een muur in my studeerkamer is die ene geraamde spotprente en karikature. Skoondogter, Mariza, het hoeka gese:...
2 views
Uitmelkbos
Nov 4, 20142 min read
CAN-CAN SONDER KOUSBAND
Die enorme Kloppers op George. ‘n Vrystaatse vriend het die beroemde Bloemfonteinse afdelingswinkel Kloppers die volgende uitsonderlike...
0 views
Uitmelkbos
Oct 8, 20141 min read
SWAK, KALAHARI!
Kalahari gooi tou op teen die nuwe mededinger Take-a-lot. So lees ek vanoggend. Nie juis verras nie na die volgende ervaring: Op 18...
1 view
Uitmelkbos
Oct 5, 20144 min read
OOM OLIFANT, JOU REUSEDIER
Op die hoek van Wildevy en Apiesdoring. Ons loop elke dag daar as ons in Sabiepark is. Foto: Kobus Mouton. Sowat 2 000 kilometer van...
7 views
bottom of page