top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Dec 7, 20154 min read
GASTE MET GEITE
Die “odd couple” na 20 jaar met hul Harvardwapens op Melkbos. Van die hartlikste betuigings van waardering vir betoonde gasvryheid in ons...
0 views
Uitmelkbos
Dec 3, 20154 min read
BREDIE EN BOBOTIE VIR KOLLEGAS
Seun Johan, Miriam, redaksielid Marinda Delport en Tokkie voor Van Schoorstraat se stoof. Wanneer die redaksie en hul gades kom kuier,...
1 view
Uitmelkbos
Dec 1, 20153 min read
VRIEND VAN AFRIKAANS
Ambassadeur Bill Swing in geselskap van regter Theunie Steyn en administrateur Louis Botha. In ons besoekersboek het William Lacy Swing...
1 view
Uitmelkbos
Nov 30, 20153 min read
KUIER-KRONIEK
Enkele inskrywings op 3 Januarie 1988. Een kom van Johann Strauss, buurman wat die boek geskenk het. VIR Kersfees 1987 het ek by ons...
1 view
Uitmelkbos
Nov 24, 20152 min read
HIERVAN HOU EK
Wonder waar ek sal begin as ek soos Murray la Vita Saterdag in die rubriek Van Alle Kante in Die Burger begin lysie maak waarvan ek hou. ...
1 view
Uitmelkbos
Nov 22, 20153 min read
MELKBOS WAG MET OPE ARMS
Goue skemers Die lang somervakansie is op ons. Oor enkele weke bars ons liewe dorpie uit sy nate. Langs die lang strand, by...
3 views
Uitmelkbos
Nov 19, 20151 min read
PLESIERRIT
Elkeen het sy vreugdes, groter of kleiner. Vir klein Migael op George is die vreugde van sy negejarige lewetjie vol uitdagings en...
1 view
Uitmelkbos
Nov 14, 20151 min read
U.S. SE SEIN
Soveel verduidelikings, motiverings, vertolkings en kommentare later het ek oor die Stellenbosse Afrikaansdebakel een vraag: As...
3 views
Uitmelkbos
Nov 13, 20151 min read
DIT RUK ‘N MENS
In Januarie 1964, skuins na my 23ste verjaardag, het Alf Ries, politieke beriggewer van die Nasionale Pers, my, ‘n groentjie in die...
0 views
Uitmelkbos
Oct 31, 20152 min read
BOSHOEK (EDMS) BPK
Boshoek se winkel GESIOEK, gesoek, gesoek totdat die Honda’tjie stilgehou het voor die Boshoekwinkel waar die weduwee Baby van Deventer...
1 view
Uitmelkbos
Oct 29, 20151 min read
WATERS WAAR VIS IS
Anderster spesies Pa Malan was op sy laaste toe die herinneringe aan Cape Vidal se blinklywe en die bottels kerrievis wat hy en ma van...
3 views
Uitmelkbos
Oct 28, 20153 min read
MAAR HUWELIK (EN EEN HOTEL) HOU
Van vyf sterre tot ‘n bouval Vyf hotels figureer in my en Tokkie se wittebroodsdae aan die begin van 1967. Hul geskiedenis is, helaas,...
1 view
Uitmelkbos
Oct 26, 20153 min read
SPESIALE HOEKIES IN DIE TUIN
Grenspos in die Sani Elke tuin het sy spesiale hoekies wat die siel des te meer verkwik. In die Tuinprovinsie Kwazulu-Natal wemel dit van...
2 views
Uitmelkbos
Jul 8, 20151 min read
JAN SE MONUMENT
Een van wyle Jan Scholtz se monumente by Volksblad is die stylvolle redakteurskantoor met sy meubels van stinkhout en birmaanse kiaat....
2 views
Uitmelkbos
Jul 6, 20151 min read
HARTJIE VAN ONS BOS
In Augustus 2001 was Jan en Marleen weer hier. Daarna, weens allerlei omstandighede, nooit weer nie. In middel Augustus, 14 jaar later,...
0 views
Uitmelkbos
Jun 22, 20152 min read
SKIELIK, NET OLIFANTE!
Oortog van die olifante Sit vanoggend, ons tiende dag hier, skuins voor 09:00 by die piekniekplek, omring deur die formidabele...
0 views
Uitmelkbos
Jun 4, 20152 min read
KAR-KENADES
Niemand in ons familie kon of kan soos Elvis Presley sing nie. Een oom, Oom Danie du Plessis, het darem iets met die ikoon van die 50’s...
2 views
Uitmelkbos
May 31, 20151 min read
DIE LOJALE THOMAS
Die lojale en pligsgetroue Thomas Mangaelane (65) het pas ná 44 jaar diens as bode by Volksblad afgetree. Een van my allerbeste...
1 view
Uitmelkbos
May 5, 20153 min read
TYD VIR TOT SIENS
Lana en Victor op die verhoog ‘n Buiging is vanpas na ‘n boet-en-sus-sangpaar van die Kaap (van wie ek, terloops, skandelik onbewus...
2 views
Uitmelkbos
May 4, 20153 min read
KLIP, KAKTUS EN KASTANJETTE
Strande van Puerto del Carmen Die Spaanse eiland Lanzarote, net 100 kilometers van die kus van Afrika, is bekend om sy sonlig, strande,...
1 view
bottom of page