top of page
LitNet se top-bloggers


IMMERGROEN EN SJARMANT
Oud-kollega Danie Krynauw, nou 93, was hoof van Naspers se tydskrifte toe ek in 1992 by die Naspersentrum ingestap het as hoof van...
Uitmelkbos
Nov 30, 20214 min read
1 view


KOERANTKAMERADE: NOG VYFTIEN VRAE
Die lang wag is verby. “Koerantkamerade” – my boek met grafskrifte vir nagenoeg 50 tydgenootlike pers-persoonlikhede – is vandag op...
Uitmelkbos
Sep 17, 20212 min read
1 view


WVK – VERLORE DOKUMENT
Oor Afrikaanse koerante se rol in die oorgangspolitiek van die jare 80 en 90 word vurige debatte steeds veral op sosiale media gevoer....
Uitmelkbos
Jul 8, 20212 min read
6 views

KETTINGS VIR KOERANTE
My hart is nog te stukkend oor die lot van my geliefde Volksblad – wat nou deur die magte en owerhede van die teenswoordige Naspers (of...
Uitmelkbos
Jul 9, 20203 min read
1 view


MEDALJE-TROTS
In 1984 is die Phil Webermedalje, die Nasionale Pers (nou Naspers) se hoogste bekroning, die eerste keer toegeken: aan adv. Lang Dawid de...
Uitmelkbos
Aug 24, 20182 min read
0 views


DIE LAASTE AAND
By die ete in die Mount Nelson: Ons, Johan, ons seun, en Mariza, ons skoondogter. Een formaliteit het in my loopbaan oorgebly nadat ek op...
Uitmelkbos
Feb 17, 20183 min read
1 view


“KOOS SE GEBOU”
Barnard Beukman, Johanna van Eeden, Herman le Roux en die uwe by “Koos se gebou” op “Hennie se grond”. By my afskeid van Naspers amper 20...
Uitmelkbos
Mar 24, 20174 min read
1 view


AÄRON EN HUR IN EEN
Die bestuurspan van die Pers in die 90’s. Voor in die middel sit Eric Wiese. Ek staan agter hom. Voor van links is Philip Meyer, Robert...
Uitmelkbos
Feb 3, 20174 min read
0 views


SOET MUSIEK
Bo: Net Hennie van Deventers oweral. Links onder: Ek en Lizette Human, ‘n juweel-P.A. Regs onder: Fred Mouton se skets. Soet musiek in...
Uitmelkbos
Dec 12, 20144 min read
5 views


VREEMDE NUWE STOEL
Goeie kontak met die nuwe leidsliede. Van 1992 tot 1997 het ek swaar gedra aan die gewigtige titel: uitvoerende hoof: koerante van die...
Uitmelkbos
Dec 9, 20145 min read
1 view


OP PAD SAAM MET DIE PERS
Naspers 100 jaar – ‘n baie spesiale uitnodiging. Op 18 Desember 1914, in ‘n Victoriaanse huis genaamd Heemstede in Van Riebeeckstraat,...
Uitmelkbos
Nov 26, 20143 min read
0 views
bottom of page