UitmelkbosMay 5, 20153 min readTYD VIR TOT SIENSLana en Victor op die verhoog ‘n Buiging is vanpas na ‘n boet-en-sus-sangpaar van die Kaap (van wie ek, terloops, skandelik onbewus...
UitmelkbosApr 30, 20153 min readDAPPER SEEMANNEKom van ons omswerwinge tuis met ‘n enkele sertifikaat in my koffer: Een wat onder handtekening van die MSC Opera se kaptein, Paolo...
UitmelkbosApr 28, 20153 min readLENTE IN TIROOLBlomme en berge. Oor lente in die Suid-Tirool moet ‘n mens liewer ‘n lied of ‘n huppelende vers skryf as ‘n gewone blog. As lente iewers...
UitmelkbosApr 24, 20152 min readBABAS VAN BABANANGOBabanango is ‘n piepklein dorpie in die noorde van Kwazulu-Natal, in dieselfde geweste as Vryheid, Melmoth en Dundee, en nie ver nie van...
UitmelkbosMar 11, 20153 min readSAMESYN TER SEEVrolikheid op die Opera in 2013. Hande op, almal wat op 28 Maart in Tafelbaai die groot wit skip die MSC Opera bestyg vir sy romantiese...
UitmelkbosJan 30, 20153 min readSKIP MIDDELDEUR GESAAGDie inlasstuk wag kant en klaar. Die Sinfonia in twee gesaag. Nou net vir die sweis! ‘n Ingenieurs-mirakel. Die massiewe werk wat op die...
UitmelkbosMar 4, 20132 min readEET, DRINK, WEES VROLIK !Twee van onse span kelners by Kobus en Cecile Victor van Durbanville (twee ere-Melkbossers) Eat, drink and be merry .. for tomorrow ye...
UitmelkbosFeb 19, 20133 min readAHOOI, WALVISBAAI!In die groep is: Studentemaat Pierre le Roux (en Esther) van Mosselbaai. Ek en Pierre ken mekaar as Tukkies sedert 1959. In 1962 was die...