top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Jun 30, 20212 min read
KRANIGE KOLLEGE-KAMPVUURSANGERS
‘n Klompie gryse Kollegemanne oefen die stembande in die bos. Van links is Piet Henning, Manie Steyn, Vos Grey, die uwe, Pierre le Roux...
0 views
Uitmelkbos
Dec 31, 20204 min read
A-RA-RA-RATIO! YEA TUKS!
Raid … Jong Tukkie … modderbad … HK-aflos Laat elke ou Tukkie sy glasie vol maak ….Die vyfde en laaste era van my jongmensdae was die vyf...
2 views
Uitmelkbos
Jun 24, 20183 min read
DURENDE VREUGDE
Sestig jaar nadat hulle as onsekere eerstejaars in 1958 opgedaag het by Kollegetehuis – toe nog op Tukkies se hoofkampus, ‘n klipgooi van...
4 views
Uitmelkbos
Jan 28, 20182 min read
‘N IENK IN 1958
By die begin van die nuwe akademiese jaar 2018 aan ons universiteite gaan die gedagtes van hierdie Tukkie-kalwer van 1958 ver terug: na...
0 views
Uitmelkbos
Jun 30, 20173 min read
O KOEK, SARGE BOURKE!
Toe die agt Kollegemanne – kalwers van 1958 en 1959 – die week in die knusse wildtuinkampie Orpen die Kollegelied met dieselfde passie as...
3 views
Uitmelkbos
Sep 1, 20153 min read
SIEN JY DAARDIE KOLLEGEMAN?
Ses Kollegemanne van weleer – party bles, party grys, party al ietwat skeef en krom, maar almal met harte wat nog warm klop vir Kollege –...
3 views
bottom of page