top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Sep 4, 20181 min read
NIKS NUUT ONDER DIE SON
Ex Africa semper aliquid novi (Uit Afrika altyd iets nuuts), lui die Latynse spreuk van wyse ou man Plinius. “ Daar is niks nuut onder...
6 views
Uitmelkbos
Aug 28, 20182 min read
BY VLIEG AL 80 JAAR
By-redakteur, 1961 Die Perdeby, studentekoerant van Tukkies, vlieg vanjaar al 80 jaar lank, swaai by geleentheid die heuningkwas of deel...
1 view
Uitmelkbos
Aug 20, 20183 min read
MEDIA EN WAARHEID
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
1 view
Uitmelkbos
Aug 15, 20182 min read
VRAE VIR MNR. X
Die geheimsinnige Mnr. X bevind hom in die gerieflike posisie dat hy eensydig sy storie kan vertel. Verslaggeefster Maygene de Wee,...
2 views
Uitmelkbos
Aug 11, 20182 min read
MET BLINDHEID GESLAAN
‘n Massiewe ineenstorting van veiligheidstelsels sou nodig gewees het vir ‘n sensitiewe geheim oor ‘n sleutelminister se private lewe om...
4 views
Uitmelkbos
Aug 9, 20182 min read
SKINDERSTORIES
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
1 view
Uitmelkbos
Aug 2, 20182 min read
FEES VAN VLEISVRETERS
Vleis groei nie terug aan kaalgevrete bene nie. Met die harde werklikheid maak hiënas klaarblyklik maar moeilik vrede. In Maart is ‘n...
3 views
Uitmelkbos
Jul 30, 20181 min read
RUS IN VREDE, VRIENDE
Met die lys voor jou van tien afgestorwenes in Sabiepark in die vorige jaar tref dit hoe die Byl ook in die kleiner, persoonlik bos bly...
2 views
Uitmelkbos
Jul 19, 20183 min read
KAN NIE IS DOOD
Ek en Piet op Melkbos se stoep. Piet Theron, Volksblad-kollega wat op 27 Julie 80 word, se motto is “kan nie is dood” – ‘n rigtingwyser...
1 view
Uitmelkbos
Jul 11, 20182 min read
IN MEMORIAM
‘n Stroomvernelling in die Sabierivier vlakvoor die middelste van Sabiepark se drie uitkykpunte by die piekniekplek sorg vir ‘n konstante...
2 views
Uitmelkbos
Jul 2, 20183 min read
HALF NARE NAG IN DIE WILDTUIN
Hendrik (links) en Chris by hul gedwonge oonagskuiling. ‘n Sabieparkse buurman, dr. Hendrik van Tonder, vertel op die Sabiepark-webwerf...
2 views
Uitmelkbos
Jun 24, 20183 min read
DURENDE VREUGDE
Sestig jaar nadat hulle as onsekere eerstejaars in 1958 opgedaag het by Kollegetehuis – toe nog op Tukkies se hoofkampus, ‘n klipgooi van...
4 views
Uitmelkbos
Jun 12, 20182 min read
NOG ‘N TREURSPEL
Die eerste 17 jaar sedert ons 20 jaar gelede by ons Laeveldse hartsplek, Wildevy 154, Sabiepark, ingetrek het, was ons naaste bure Van...
2 views
Uitmelkbos
Jun 4, 20185 min read
LUISTERPOS SOOS MIN
Swerwers in Suidwes. Vir koerantmense was die Afrikaner-Broederbond (AB) vir ’n belangrike luisterpos – ’n beskrywing van prof. Piet...
0 views
Uitmelkbos
Jun 2, 20185 min read
‘N LANG PAD MET DIE AB
Die Die UR in die laat 80’s – informeel op ‘n jagplaas en by ‘n Bondsraad. Laat die kritici die Afrikaner-Broederbond (AB) maar verguis...
3 views
Uitmelkbos
May 31, 20183 min read
AS LERAARS STAAK …
Dr. Francois en sy “Pop”, Riana Hanekom. Geweet hoekom predikante nie staak nie? Omdat niemand dit sal agterkom nie. Die wysheid by...
1 view
Uitmelkbos
May 28, 20182 min read
SKUIMENDE LIEFDE
Padda-indabas kan veral na ‘n verfrissende somerbui die nagrus ru versteur. Die bruinrug-boompaddas “haa….haa” sonder ophou. Hulle glo...
1 view
Uitmelkbos
May 23, 20181 min read
VOORBLADFOTO
Reken net: dat ‘n ou koerantestrydros nou 77 jaar oud moet word voordat die eerste keer een van sy foto’s oor die volle 7 kolom op die...
0 views
Uitmelkbos
May 22, 20182 min read
GAT-NEUS-WURMS
Dit is weer daardie seisoen van die jaar in die bos wanneer die harige versamelwurms doen wat hulle naam aandui: hulle versamel in ‘n...
3 views
Uitmelkbos
May 21, 20181 min read
A NEE A, ASHWIN!
Van dwelm- en bendebetrokkenheid rot rugbyglorie. Rugby was goed vir Ashwin Willemse, en voorheen was hy nie skaam om aan die spel en...
0 views
bottom of page