top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Mar 9, 20194 min read
SKITTERSKOON UIT DIE (PIEPIE-) POT
Tant Sina Roux, my skoonma se suster, was die robuuste lid van die familie – onder andere die eerste vrou wat op Bultfontein gewaag het...
1 view
Uitmelkbos
Feb 28, 20193 min read
BY MY STOEL VERBY
Om jou toonnaels te laat knip, is een van daardie sleurwerkies waaraan min mense seker erg het. Diè roetintakie kan ‘n openbarende...
0 views
Uitmelkbos
Feb 22, 20193 min read
‘N DONDER-DAG
Oor ‘n dag soos gister – nogal ‘n Donder-dag – sou ‘n mens jou maklik aan selfbejammering kon oorgee, deur jou tande sis van woede of...
0 views
Uitmelkbos
Feb 9, 20194 min read
AL DRA ‘N AAP ‘N GOUE BRIL
My bydrae in BY, Saterdag-byvoegsel tot Die Burger, vanoggend: Desembers ly kwik nie aan hoogtevrees in die Laeveld nie. As die son in...
1 view
Uitmelkbos
Feb 8, 20195 min read
GEWRAAKTE MEMO
‘n Ietwat oorgeesdriftige verkiesingsmemorandum van Die Volksblad se politieke redaksie in 1981 maak nou, amper vier dekades later, weer...
1 view
Uitmelkbos
Feb 5, 20192 min read
MET SLAP PAP IN ‘N WIP
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
1 view
Uitmelkbos
Jan 31, 20192 min read
VREESLIKE VRYDAG
Die MSC Musica was seker al in Mosambiek en terug, sy Kaapse sage vergete. As ek en Tokkie op die laaste dag van Januarie 2019 terugkyk...
1 view
Uitmelkbos
Jan 28, 20191 min read
ANDER “DOMINEE TIENIE”
Danksy Dana Snyman se treffer-rolprent is “Dominee Tienie” sterk in die nuus. Ek het ‘n ander “dominee Tienie” (eintlik “doktor Tienie)...
2 views
Uitmelkbos
Jan 6, 20193 min read
SKERPIOEN-SEISOEN
Vlakvark-fiasko. Dit was ‘n “skerpioenvakansie” soos nie tevore by Tarlehoet nie. Die goggas met hul dodelike knypers het gewemel....
2 views
Uitmelkbos
Jan 5, 20192 min read
FEESTE-INNIE-BOS
Velleseremonie: Tokkie en seuns. Fees-inie-bos noem Nelspruit sy jaarlikse kunstekarnaval.’n Fees-innie-bos soos min was ons...
0 views
Uitmelkbos
Nov 30, 20183 min read
‘N VRIENDIN DUISEND
Op haar bereiking van die Bybelse baken van 70 jaar, het ek deur my albums gesif vir ‘n foto van ons gewese Bloemfonteinse buurvrou...
3 views
Uitmelkbos
Nov 29, 20182 min read
LIEWER DOODSWYG?
Stemme gaan al hoe meer op dat Julius Malema se flirtasies met rou rassehaat en ander bedenklikhede liefs deur die media doodgeswyg word....
1 view
Uitmelkbos
Nov 22, 20181 min read
DIE HOND KOM TERUG!
‘n Goeie hondestorie is ‘n joernalistieke treffer – ‘n paspoort tot die voorblad. Dit staan in my hondeboekie,”‘n Vriend vir Altyd –...
1 view
Uitmelkbos
Nov 14, 20182 min read
DUBBEL-EEUFEES VIR STILLE NAG
Dit is weer daardie tyd van die jaar dat Kersliedere in kerke se Kerssangdienste, by Kersmarkte, in skole-tablo’s, in winkelsentrums en...
2 views
Uitmelkbos
Nov 1, 20181 min read
HAND IN EMMER WATER
Dink jy jy is onvervangbaar, heer/ dame? Vanoggend rede gehad om die versie uit my “pampiere” te gaan uitdelf. Dis brutaal reguit en...
0 views
Uitmelkbos
Oct 18, 20182 min read
HOEKOM SO STIL OOR BIRD ISLAND?
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
0 views
Uitmelkbos
Oct 12, 20184 min read
‘N STER VERSKIET – ‘N BLINK BOOG
Ter ere van Pik Botha (86) wat vanoggend oorlede is – ‘n uittreksel uit die hoofstuk “Pikante kant van Pik” in my jongste boek, “Laatoes...
1 view
Uitmelkbos
Sep 30, 20184 min read
YSKASTE VIR ESKIMO’S
Johann Kriegler se verwyt teen Ton Vosloo kom daarop neer dat Naspers nie yskaste aan Eskimo’s probeer verkoop het nie. Hy verwag dat ons...
0 views
Uitmelkbos
Sep 19, 20184 min read
LEKKER STUKKIE LUISTER
Gerekende boekeman Danie Botha, oud-uitgewer by Tafelberg, het my die eer aangedoen om “Laatoes – kykweer van ‘n kanniedood-koerantman”...
2 views
Uitmelkbos
Sep 9, 20186 min read
PERS EN POLITIEK : ‘N TERUGBLIK
Wyse woorde van die hoogs bekroonde historikus Herman Giliomee in vandag se Weekliks in Rapport: “Die belangrikste beginsel van omgaan...
4 views
bottom of page