top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Nov 14, 20132 min read
KNIPOOG IN DIE DONKER
‘n Mens wat nie sy produk adverteer nie, is soos iemand wat in die donker knipoog – net hy weet wat hy doen. Hierdie stukkie wysheid van...
1 view
Uitmelkbos
Nov 10, 20132 min read
VOEDSEL VIR DIE SIEL
Vir sulke soort mense wat suidwaarts kom Kaap toe, wil ek ‘n geheimpie verklap: Die NG gemeente Philadelphia. Soos ‘n kerdiens vir...
0 views
Uitmelkbos
Nov 6, 20132 min read
GEAGTE STER-KINEKOR …
Het vandag die volgende briefie aan ene Lynette by Ster-Kinekor gerig n.a.v. haar mededeling dat my klagte oor Khumba se Engelse sebras...
1 view
Uitmelkbos
Nov 5, 20132 min read
VRA IS VRY
Hoe ouer ons word, des te swaarder weeg ons, want des te meer inligting word in ons koppe rondgekarwei. Kan nie nie onthou aan wie...
1 view
Uitmelkbos
Nov 3, 20131 min read
ENGELSE SEBRAS (VERVOLG)
Dankie aan almal wat so lekker saamgesels het oor die Van Deventers se ontnugtering met die Engelse sebras. Ek antwoord nie een vir een...
0 views
Uitmelkbos
Nov 2, 20132 min read
SEBRAS PRAAT NET ENGELS
Op grond van ‘n advertensie in Die Burger is ons gistermiddag van Melkbos oor Tygervallei toe om die animasiefliek Khumba in Afrikaans te...
2 views
Uitmelkbos
Oct 31, 20132 min read
GOED VIR DIE MAGIE
Dit staan in Filippense dis goed vir die mense; wie wil dan water hê, wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê, wie wil dan water hê…...
1 view
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read
SPROKIESLAND
Lanterns en fakkels omskep Sabiepark se stoep saans in ‘n sprokiesland. Hiermee (uiteindelik) finis en klaar met my stoepstories....
2 views
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read
HART VAN DIE STOEP
In die somer is die swembadjie – met sy primitiewe hand-en-mond-gedrewe bos-kreepy-krauley – die hart van ons Sabieparkstoep. Uit die...
1 view
Uitmelkbos
Oct 28, 20131 min read
BY DIE WATERGAT
Sebras kom drink dikwels – ook wildebeeste en selfs koedoes. Hiënas en vlakvarke kom baljaar graag in die water – dag en nag. Hiënas...
1 view
Uitmelkbos
Oct 27, 20131 min read
NAGAPIES
Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder? #hennievandeventer #nagapies #Sabiepark #tarlehoet
1 view
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read
OU MAN EN DIE SEE
Het vanoggend die verste tot dusver met die nuwe heup gaan stap – al langs Kusweg af op Melkbos. Lanklaas daar gewees! #hennievandeventer...
2 views
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read
HELP ‘N BIETJIE HIER
Het iemand raad? Hoe gemaak as jou 100 mb vir foto’s op jou litnet-blog vol is? Wis jy ou foto’s uit? Verklaar jy jou beurt gesluit en...
0 views
Uitmelkbos
Oct 25, 20131 min read
DIE ANDER STOEP
#hennievandeventer #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
0 views
Uitmelkbos
Oct 23, 20132 min read
KOEBAAI KRUKKE!
Het paspoort, kan vlieg! Presies drie weke gelede, op 2 Oktober, was die uwe klappertand in sy ontblotende teaterjurkie in ‘n smal...
2 views
Uitmelkbos
Oct 22, 20131 min read
NUWE KENWYSIE
Gister my tweede kruk in die kas weggesit. Kenwysie vir Uit Melkbos is nou: Heupie,heupie, haai, haai, heupie, heupie, haai!...
2 views
Uitmelkbos
Oct 17, 20132 min read
LY EN LY WEENS LUI EN LUI
Klokslag gebeur dit: Praat op die telefoon en hy lui in jou ore. Iemand anders probeer deurkom. Die ergste is: Aan die ander kant hoor...
0 views
Uitmelkbos
Oct 14, 20132 min read
DIE DUBBELBED
Hoe hanteer ‘n man dit as die vrou met wie jy 17 jaar heg en in relatiewe harmonie saamgeleef het, skielik jeukvoete kry, en ná die dood...
0 views
Uitmelkbos
Oct 13, 20131 min read
KLEIN VUURTJIE
‘n Negejarige Kaapse seun ry met sy duur bergfiets skool toe op ‘n “veilige roete”. ‘n Gedaante duik voor hom op en eis die fiets. Die...
2 views
Uitmelkbos
Oct 10, 20131 min read
OPERASIE-PRAATJIES
In my geval, gister ‘n week gelede in die Panorama Medi-Clinic, het die gesprek by hengel gedraai, en hoe harde werk die stokperdjie kan...
0 views
bottom of page