top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Dec 20, 20144 min read
SELDSAAM SOOS ‘N DRIEPONDNOOT
Die twee gryses, HvD en BvR, klink ‘n glasie op ‘n lang vriendskap by Sabiepark se piekniekplek My woonstelmaat, kollega, vriend en...
2 views
Uitmelkbos
Dec 15, 20143 min read
MY WeRELD, OU HENNIE!
Rolene Strauss, HvD en Gina Marie Tolleson en die gewraakte opskrif oor Anneline Kriel. ‘n Vaderlike gevoel (wel, eerder grootvaderlik,...
2 views
Uitmelkbos
Dec 12, 20144 min read
SOET MUSIEK
Bo: Net Hennie van Deventers oweral. Links onder: Ek en Lizette Human, ‘n juweel-P.A. Regs onder: Fred Mouton se skets. Soet musiek in...
5 views
Uitmelkbos
Dec 10, 20144 min read
BITTER PILLE
Kampioene! Koerante wen die D.P. de Villierstrofee. as beste presteerder in die Pers. Die Burger wen op sy beurt die Ton Vosloortrofee as...
1 view
Uitmelkbos
Dec 9, 20145 min read
VREEMDE NUWE STOEL
Goeie kontak met die nuwe leidsliede. Van 1992 tot 1997 het ek swaar gedra aan die gewigtige titel: uitvoerende hoof: koerante van die...
1 view
Uitmelkbos
Nov 29, 20144 min read
IN DIE VOORSTE RY
Saam met die groot geeste in die politiek van die 80’s (links bo, regs bo, links onder en regs onder : P.W. Botha, Nelson Mandela, Thabo...
1 view
Uitmelkbos
Nov 26, 20143 min read
OP PAD SAAM MET DIE PERS
Naspers 100 jaar – ‘n baie spesiale uitnodiging. Op 18 Desember 1914, in ‘n Victoriaanse huis genaamd Heemstede in Van Riebeeckstraat,...
0 views
Uitmelkbos
Nov 20, 20143 min read
NOU’S HY VORT OP SY ROOIWIELWA
Vir Charles Fryer, uitgewer, digter, skrywer en in die algemeen ‘n diep seun met ‘n groot gees, het ons vanoggend in die NG kerk Panorama...
0 views
Uitmelkbos
Nov 19, 20142 min read
R2 850 VIR ‘N SPYKER
In die somervakansie van 1959 het ek my rybewys op Klerksdorp gekry in die eerste van 23 motors in my huis tot op datum. Nommer een was...
1 view
Uitmelkbos
Nov 14, 20143 min read
WELKOM IN DIE WILDTUIN!
In my boekie “Duisend dae langs die Sabie” raai ek besoekers aan die wildtuin aan om al te begin stadig ry en deeglik rond te kyk die...
0 views
Uitmelkbos
Nov 12, 20143 min read
MORE SE KOERANT VANDAG
‘n Veel jonger HvD en Bob Lindsay van Associated Press gesels oor landlyne in Londen in 1974. ‘n Jong joerrnalis, Anena Burger,...
1 view
Uitmelkbos
Nov 8, 20142 min read
KO LAT ONS SING …
Die liedjies wt ons gesing het toe ons nog jonk was. Van die heel bekendste is liedjies soos You are my sunshine, She’ll be coming round...
1 view
Uitmelkbos
Nov 4, 20142 min read
CAN-CAN SONDER KOUSBAND
Die enorme Kloppers op George. ‘n Vrystaatse vriend het die beroemde Bloemfonteinse afdelingswinkel Kloppers die volgende uitsonderlike...
0 views
Uitmelkbos
Oct 28, 20142 min read
SKIET DIE ARGITEK!
Sekere monumentale bokkerops begrawe jy dalk lank en diep in jou onderbewussyn maar op ‘n gegewe oomblik: Woerts, hier spring dit weer...
1 view
Uitmelkbos
Oct 25, 20143 min read
LEKKER BY DIE SEE?
Die Regering se voetjie-voetjie-spelery met Moedertjie Rusland herinner my aan ‘n kuiertjie in 1990 – die dae van Gorbatsjof. Een van...
3 views
Uitmelkbos
Oct 15, 20142 min read
GOEIE OU LAPPIES
“Lappies Labuschagne, kleurryke hooffotograaf van Die Volksblad vir dekades, is vandag ‘n rype 80. Geluk, Lappies. Goeie dag vir jou. Mag...
3 views
Uitmelkbos
Oct 13, 20144 min read
IN SY HART GEWOND
Kuier op Melkbos in 1995. Gross is naasregs, langs Tokkie. Ander kollegas op die foto is George Boshoff, Andrew Marais, Salie de Swardt...
0 views
Uitmelkbos
Oct 8, 20141 min read
SWAK, KALAHARI!
Kalahari gooi tou op teen die nuwe mededinger Take-a-lot. So lees ek vanoggend. Nie juis verras nie na die volgende ervaring: Op 18...
1 view
Uitmelkbos
Oct 5, 20144 min read
OOM OLIFANT, JOU REUSEDIER
Op die hoek van Wildevy en Apiesdoring. Ons loop elke dag daar as ons in Sabiepark is. Foto: Kobus Mouton. Sowat 2 000 kilometer van...
7 views
Uitmelkbos
Oct 2, 20143 min read
LEON VISSER – NET EEN SOOS HY
Leon Visser (regs voor) en sewe van sy kallers van 1958. Voor is Vossie Grey en ekself. Agter staan Giel de Swardt, Piet Henning, Cas...
2 views
bottom of page