top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Aug 12, 20153 min read
OLIFANTE, OLIFANTE, OLIFANTE!
Op pad na die jaarvergadering. Om ‘n tema te kry vir ‘n voorlopige “oorsig” van 2015 se wintervakansie is nie moeilik nie. ‘n Mens kan...
1 view
Uitmelkbos
Aug 3, 20153 min read
APTYT RAAK NIE VERSADIG
Groenrugreier op laagwaterbrug oor Olifants. Ex Africa semper aliquid novi. Op hierdie baie waar Latynse spreuk het ek my al telkens...
2 views
Uitmelkbos
Jul 21, 20158 min read
SKAKEL IN GROOT MIRAKEL
Êrens in 1986 merk P.W. Botha moedeloos op: “Doktor, weet jy wat? Ek dink ons moet hardegat wees. As ons ondergaan, gaan ons hardegat...
2 views
Uitmelkbos
Jul 12, 20152 min read
OPERASIE HARDEKOOL
Hierdie koning van die combretums, klipharde ysters versteek agter misleidende silwergrys bas, is onlosmaaklik deel van die boskultuur....
0 views
Uitmelkbos
Jul 10, 20152 min read
STOMPIE OP MY KAMPVUUR
Sabiepark is ‘n unieke bosreservaat waarheen ‘n mens kom om jou siel te laaf … in stilte en rustigheid. Hy wil niks anders wees nie....
0 views
Uitmelkbos
Jul 9, 20153 min read
GOUE DRIEHOEK
See van buffels by die Orpendam. Die Goue Driehoek in wildtuin-terme is vir my onteenseglik die driehoek Skukuza, Tshokwane, Onder-Sabie,...
2 views
Uitmelkbos
Jul 8, 20151 min read
JAN SE MONUMENT
Een van wyle Jan Scholtz se monumente by Volksblad is die stylvolle redakteurskantoor met sy meubels van stinkhout en birmaanse kiaat....
2 views
Uitmelkbos
Jul 6, 20151 min read
HARTJIE VAN ONS BOS
In Augustus 2001 was Jan en Marleen weer hier. Daarna, weens allerlei omstandighede, nooit weer nie. In middel Augustus, 14 jaar later,...
0 views
Uitmelkbos
Jun 22, 20152 min read
SKIELIK, NET OLIFANTE!
Oortog van die olifante Sit vanoggend, ons tiende dag hier, skuins voor 09:00 by die piekniekplek, omring deur die formidabele...
0 views
Uitmelkbos
Jun 4, 20152 min read
KAR-KENADES
Niemand in ons familie kon of kan soos Elvis Presley sing nie. Een oom, Oom Danie du Plessis, het darem iets met die ikoon van die 50’s...
2 views
Uitmelkbos
May 31, 20151 min read
DIE LOJALE THOMAS
Die lojale en pligsgetroue Thomas Mangaelane (65) het pas ná 44 jaar diens as bode by Volksblad afgetree. Een van my allerbeste...
1 view
Uitmelkbos
May 28, 20151 min read
MET ‘N VRUGTEGEUR
Jose en HvD in ‘n Russiese kafeetjie in Montreal op ‘n Kanadese besoek. i ‘n Amerikaanse meisie van New Hampshire, Anna, is getroud met...
3 views
Uitmelkbos
May 25, 20153 min read
KORTPAD NA 70
Ek sif deur my foto’s van Annette van Rensburg vir ‘n voorbladfoto op haar verjaardagkaartjie vir more, 26 Mei, wanneer sy daardie...
1 view
Uitmelkbos
May 20, 20151 min read
UIT VOLLE BORS
Voorwaarts christenstryders, Wat ‘n vriend het ons in Jesus, Deur te sien op die kruis, Staan op, staan op vir Jesus, Strome van seën van...
1 view
Uitmelkbos
May 5, 20153 min read
TYD VIR TOT SIENS
Lana en Victor op die verhoog ‘n Buiging is vanpas na ‘n boet-en-sus-sangpaar van die Kaap (van wie ek, terloops, skandelik onbewus...
2 views
Uitmelkbos
May 4, 20153 min read
KLIP, KAKTUS EN KASTANJETTE
Strande van Puerto del Carmen Die Spaanse eiland Lanzarote, net 100 kilometers van die kus van Afrika, is bekend om sy sonlig, strande,...
1 view
Uitmelkbos
May 2, 20154 min read
HEEN EN WEER OP CANAL GRANDE
Op die waterbus op die Canal Grande Romantiese Venesië met sy Canal Grande, Piazza St. Marco, Ponte di Rialto, vaporetti en singende...
1 view
Uitmelkbos
May 1, 20153 min read
MAAR NET EEN DUBROVNIK
Die stadsmuur van die middeleeuse stad Dubrovnik beslaan 1 940 meter en het nie minder nie as 1080 steil trappies, blink uitgetrap deur...
0 views
Uitmelkbos
Apr 30, 20153 min read
PAD NA DIE GRAF
Het in diepe deernis gedink aan die draers wat die seker tamaaie kis van Napoleon Bonaparte die 750 meter na sy voorlaaste rusplek in die...
2 views
Uitmelkbos
Apr 30, 20153 min read
DAPPER SEEMANNE
Kom van ons omswerwinge tuis met ‘n enkele sertifikaat in my koffer: Een wat onder handtekening van die MSC Opera se kaptein, Paolo...
0 views
bottom of page