UitmelkbosNov 29, 20212 min readKOSBARE KUIER VAN KARPERD-KOLLEGASDie sakke sout wat kollegas in uitdagende omstandighede saam opeef, dryf hulle in later jare weg van mekaar of maak die verhouding...
UitmelkbosNov 9, 20212 min read‘N KAMERAAD OOR KAMERADEDie hoofredaksie van Die Volksblad in die 8o’s hou na 40 jaar re-unie in die wildtuin. Sarel Venter staan links van my. Regs van my is...
UitmelkbosApr 23, 20214 min readLAASTE IN DIE RY VAN ’64-GALERYAlf Ries (voor) en Neville Krige (langs hom). Foto: Johan Pretorius. Sou die uwe die enigste oorlewende van die parlementere persgalery...
UitmelkbosJan 16, 20213 min readTE VINNIG MET DIE NUUSChristine Keeler in 1963 Hoe varser des te beter. Dit geld nie net vir vrugte, groente, melk, brood en eiers nie; gewis ook vir nuus. ‘n...
UitmelkbosSep 17, 20203 min readTOT SIENS, OU VOLKSBLADNatuurlik bêre ek ‘n laaste uitgawe van Volksblad. Die koerant van 8 Augustus 2020 – opskrifte: “Einde van ‘n era – Die laaste gedrukte...
UitmelkbosJun 5, 20192 min readKONING VAN KWINKSLAE 80Ollie (links) en HvD (regs) in die 60’s aan Die Volksblad se subtafel. Watter staatmaker was hy nie in daardie stoel nie! O liewe magtig,...
UitmelkbosFeb 8, 20195 min readGEWRAAKTE MEMO‘n Ietwat oorgeesdriftige verkiesingsmemorandum van Die Volksblad se politieke redaksie in 1981 maak nou, amper vier dekades later, weer...
UitmelkbosJul 19, 20183 min readKAN NIE IS DOODEk en Piet op Melkbos se stoep. Piet Theron, Volksblad-kollega wat op 27 Julie 80 word, se motto is “kan nie is dood” – ‘n rigtingwyser...
UitmelkbosMay 13, 20161 min readLIGTE MISTYKIES AAN NUUSFRONT‘n Ligte mistykie gewees by Kyknet, meen ‘n Burgerleser, om in sy hoofnuus geen woord te rep oor die sluiting van die N2 weens die...
UitmelkbosDec 2, 20144 min readONS MAAK SKOUERS OOPRoosknoppie, Matrieknooi, Joolnooi in ‘n nuusrokkie. Ons het nie geskrik vir skoonheid nie! ‘n “Kompulsiewe koerantman” met “‘n...
UitmelkbosOct 15, 20142 min readGOEIE OU LAPPIES“Lappies Labuschagne, kleurryke hooffotograaf van Die Volksblad vir dekades, is vandag ‘n rype 80. Geluk, Lappies. Goeie dag vir jou. Mag...
UitmelkbosMar 28, 20133 min read‘N MAN VIR O-DAG!FOTO EEN: ‘n Glasie op die eerste Saterdagponie. HvD (redakteur) en die span agter daardie poging: Herman le Roux, assistent-redakteur,...