top of page
LitNet se top-bloggers
HIER’T JOU M..M..M…AMBA!
Roep hardop: “swartmamba” of sommer net “imamba” in een van die ander landstale. Kyk hoe skrik mense hulle oor ‘n mik. Gewaar jy die...
Uitmelkbos
Jul 29, 20193 min read
1 view


30 DAE IN WILDEVY 154
Kameelperd-happies. Op ‘n galop is die eerste maand van ons wintervakansie van 2019 verby. Ons begin al vliegtuigroosters kyk. Wil nou...
Uitmelkbos
Jul 20, 20193 min read
1 view


SKERPIOEN-SEISOEN
Vlakvark-fiasko. Dit was ‘n “skerpioenvakansie” soos nie tevore by Tarlehoet nie. Die goggas met hul dodelike knypers het gewemel....
Uitmelkbos
Jan 6, 20193 min read
2 views


FEESTE-INNIE-BOS
Velleseremonie: Tokkie en seuns. Fees-inie-bos noem Nelspruit sy jaarlikse kunstekarnaval.’n Fees-innie-bos soos min was ons...
Uitmelkbos
Jan 5, 20192 min read
0 views
FEES VAN VLEISVRETERS
Vleis groei nie terug aan kaalgevrete bene nie. Met die harde werklikheid maak hiënas klaarblyklik maar moeilik vrede. In Maart is ‘n...
Uitmelkbos
Aug 2, 20182 min read
4 views
RUS IN VREDE, VRIENDE
Met die lys voor jou van tien afgestorwenes in Sabiepark in die vorige jaar tref dit hoe die Byl ook in die kleiner, persoonlik bos bly...
Uitmelkbos
Jul 30, 20181 min read
4 views


IN MEMORIAM
‘n Stroomvernelling in die Sabierivier vlakvoor die middelste van Sabiepark se drie uitkykpunte by die piekniekplek sorg vir ‘n konstante...
Uitmelkbos
Jul 11, 20182 min read
2 views


DURENDE VREUGDE
Sestig jaar nadat hulle as onsekere eerstejaars in 1958 opgedaag het by Kollegetehuis – toe nog op Tukkies se hoofkampus, ‘n klipgooi van...
Uitmelkbos
Jun 24, 20183 min read
4 views
NOG ‘N TREURSPEL
Die eerste 17 jaar sedert ons 20 jaar gelede by ons Laeveldse hartsplek, Wildevy 154, Sabiepark, ingetrek het, was ons naaste bure Van...
Uitmelkbos
Jun 12, 20182 min read
2 views


SKUIMENDE LIEFDE
Padda-indabas kan veral na ‘n verfrissende somerbui die nagrus ru versteur. Die bruinrug-boompaddas “haa….haa” sonder ophou. Hulle glo...
Uitmelkbos
May 28, 20182 min read
1 view


GAT-NEUS-WURMS
Dit is weer daardie seisoen van die jaar in die bos wanneer die harige versamelwurms doen wat hulle naam aandui: hulle versamel in ‘n...
Uitmelkbos
May 22, 20182 min read
5 views


SOMER, SON EN … SWEMBADJIE
Bakleierige bosbokkies Somer en son en saffier vir my! So dig die slampamperman C. Louis Leipoldt. Wel, vir ons was die somervakansie in...
Uitmelkbos
Feb 3, 20182 min read
1 view


LUSTIGE SLANG/HITSIGE SLANG
‘n Boeiende slangepisode speel hom voor ons oë af toe ek van Tarlehoet se stoep uit die hoek van my oog beweging in die wilde...
Uitmelkbos
Jan 22, 20182 min read
2 views

GEVAAR AGTER GORDYN
In die voue van jou gordyne of in jou linnekas – op plekke waar jy dit dalk die minste verwag, kruip een van die gevaarlikste...
Uitmelkbos
Jan 19, 20183 min read
0 views
SOMER IN DIE BOS
Wil dit nou nie invryf nie, maar vir al my Kaapse vriende wat so besorgd is oor die vreeslike hitte wat ons dan van more af in die...
Uitmelkbos
Jan 7, 20181 min read
1 view


POTJIE MET VARKIES
Botter sal nie in die twee slapende “skoonhede” se mond smelt nie – so onskuldig lyk hulle. Maar vanoggend vroeg by Tarlehoet was die...
Uitmelkbos
Jan 7, 20181 min read
0 views


VREDE VAN BINNE
Tokkie by die ou naambord, Ek het ‘n “plaas” in Afrika… Tussen Karen Blixen van “Out of Africa” se PLAAS-plaas in Kenia en die Van...
Uitmelkbos
Dec 27, 20173 min read
1 view


LUIPERD-LEGENDE
Vin Diesel en sy vangs – Sabiepark. Die bos het sy eie ikone. Die massiewe luiperdmannetjie Mbavala (in die omgang beter bekend as Vin...
Uitmelkbos
Dec 14, 20173 min read
2 views


ORGAN SE FOTO
Mense wat Sabiepark se piekniekplek ken, sal seker nie verbaas wees nie dat daardie seer geliefde stukkie grond aan die Sabierivier in my...
Uitmelkbos
Aug 23, 20173 min read
2 views


KLINK ‘N OTTERMAKLOTTERTJIE!
Lorinda se otters. Die Krugerwildtuin bestaan natuurlik uit veel-veel meer as net die Vyf Grotes, algemeen bekend as die Groot Vyf. In...
Uitmelkbos
Aug 16, 20173 min read
0 views
bottom of page