top of page
LitNet se top-bloggers
Crito
Jul 13, 20204 min read
Untitled
KOERANT OP JOU VOORSTOEP Tokkie met haar rooi baadjie – die geskenk van ‘n koerantverkoper. Die tot siens vir Volksblad as papierkoerant...
2 views
Uitmelkbos
Jul 10, 20205 min read
PAPIER BLY KONING
BEGIN Januarie 1963 – amper sestig jaar gelede – het ek as groentjie-verslaggewer by Die Volksblad se ou gebou in Voortrekkerstraat 79,...
2 views
Uitmelkbos
Jul 9, 20203 min read
KETTINGS VIR KOERANTE
My hart is nog te stukkend oor die lot van my geliefde Volksblad – wat nou deur die magte en owerhede van die teenswoordige Naspers (of...
0 views
Uitmelkbos
Jul 8, 20202 min read
Grendelgedagtes
’n Vinnige mea culpa. Covid-19 mors met die oemf van die lewe. Crito se aandag is afleibaar, en die kritiese oog vir resensies lees het...
1 view
Uitmelkbos
Jul 4, 20202 min read
MOORD WAT MY GERUK HET
Dit was n skok om Cicely Wahl, senior lektor in Engels aan die Vrystaatse Universiteit, op uitnodiging van buurman Hekkie Aucamp, ‘n...
0 views
Uitmelkbos
Jul 2, 20204 min read
‘VOORKLIMMERS’ IN AB
Die UR (en amptenare) van die laat 80’s op ‘n bosberaad. Waar die Regering se onderhandelingspan oor ‘n nuwe bedeling in Kempton Park...
0 views
Uitmelkbos
Jun 30, 20206 min read
LITNETGESPREK OOR KRONIEK (II)
Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman Naomi Meyer, Hennie van DeventerSkrywersonderhoude2020-06-29 0...
1 view
Uitmelkbos
Jun 18, 20201 min read
MAAR WAAR’S DIE SKEPE DAN?
Vanoggend kom Weg hier aan saam met oggendkoerant. Nie sleg afgegaan saam met die eerste koppie koffie nie. Wat wel sleg is, nou smag ek...
1 view
Uitmelkbos
Jun 17, 20201 min read
Lekker onseker
Swart swaan, deur Wilken Calitz. Resensie: Willie Burger. (Boeke24) Eintlik ’n lekker resensie. Willie Burger gooi sy draaie deur inhoud...
1 view
Uitmelkbos
Jun 16, 20202 min read
UIT DIE HAND VAN DIE “GROOT KROKODIL”
In die jagveld Een keer in my lewe het ek uit ‘n president se hand geëet. Nogal die hand van die “Groot Krokodil”, PW Botha. Nie...
1 view
Uitmelkbos
Jun 14, 20203 min read
KIEKIE VAN PW EN MADIBA (PLUS KOBIE)
Op die ingewing van die oomblik, en met instemming van die twee hooffigure, het kapt. Ters Ehlers, knap gewese private sekretaris van...
1 view
Uitmelkbos
Jun 9, 20202 min read
FAMILIERUSIE:BINNESTORIE
Min Afrikaners wat die turbulente jare 80’s meegemaak het, sal die intensiteit van daardie familierusie in die aanloop van die politieke...
1 view
Uitmelkbos
Jun 8, 20204 min read
TJEK SE LAASTE HOP-HOP
Wuif totsiens vir die tjek. Die gerespekteerde betaalmiddel sedert die 9de eeu al loop nou die pad van ander gister-goed wat nie teen...
3 views
Uitmelkbos
Jun 2, 20205 min read
NOMMER ASSEBLIEF
In 1941 toe ek in die hartjie van die Tweede Wêreldoorlog in Babanango gebore is, was die plaaslyn ‘n wonderbaarlike manier van...
2 views
Uitmelkbos
May 28, 20202 min read
OM OP TE HOU ROOK
As ‘n ervare veteraan op die gebied van ophou rook, wil ek met Oumatjie Zuma saamstem dat dit ‘n maklike ding is. Mastig, ek het dit...
0 views
Uitmelkbos
May 27, 20202 min read
“HEF ‘N SIEGRET”
Oumatjie Zuma se eenvrou-oorlog teen tabak voer my gedagtes terug tot een van Volksblad se kernelemente oor dekades: die rubriek Stop...
2 views
Uitmelkbos
May 26, 20202 min read
KYK NET DAAI ETIKET!
“You can’t keep a good man down,” seg hulle op Engels. Ek verbuig ter wille van die blog die spreuk ietwat: “You can’t keep a good wine...
1 view
Uitmelkbos
May 19, 20205 min read
Reaksie en teenreaksie
Jeanne Goosen – ’n Lewe vol sinne, deur Petrovna Metelerkamp. Resensie: Joan Hambdge (Boeke24) Jeanne Goosen – ’n Lewe vol sinne, deur...
1 view
Uitmelkbos
May 9, 20202 min read
VROT KOMMUNIKASIE
Volledige weergawe van my Covid 19-briefie in vanoggend se Burger. ‘n Hardnekkige virus wat die wệreld in ‘n wurggreep het, ‘n...
2 views
Uitmelkbos
May 7, 20202 min read
Grendel-ennui
Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels: Koffietafelboek vir ganjamense en ander fragmentlesers, deur Kleinboer....
1 view
bottom of page