top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Oct 28, 20203 min read
Vreugde groot
Na ek verneem is daar van tyd tot tyd kursusse wat aangebied word oor resensies. PEN Afrikaans het betreklik onlangs een gehad. Ek weet...
1 view
Uitmelkbos
Oct 25, 20203 min read
‘N BOEKIE VIR (AMPER) 80
Op 3 Januarie 2021 – ‘n bietjie meer as twee maande – word ek 80. Ietwat prematuur of nie, maak ek dit die onderwerp van vandag se blog....
0 views
Uitmelkbos
Oct 16, 20202 min read
EEN AAND IN LONDEN
Johan en sy wen-kar,. My storie gaan oor ‘n herinnering aan my goeie kollega, vertroueling en gewaardeerde gespreksgenoot Chris Moolman...
1 view
Uitmelkbos
Oct 9, 20205 min read
OM TE KOES VIR ‘N SOEN
Hoe reageer jy as ’n dierbare vriendin, soos haar pikante Swartlandse manier is, jou gesig in haar hande toeskulp en jou met ’n klapsoen...
0 views
Uitmelkbos
Oct 7, 20202 min read
Die taal wat ons lees
Jean Meiring maak dit nie vir mens maklik nie. Mens moet sy resensies stiplees. Hy hou daarvan om presies die regte woorde te gebruik, en...
3 views
Uitmelkbos
Sep 30, 20202 min read
WINNIE EN VERWOERD-KONNEKSIE
Oor die ironiese kinkels van die geskiedenis kan ‘n mens soms in stomme ongeloof jou hande saamslaan. Wie sou nou kon dink dat die...
1 view
Uitmelkbos
Sep 28, 20205 min read
Vers en tegniek
Dit was ’n goeie draai om te maak, die ene van die uwe by Versindaba. Nog geen kans dat ek ’n verbete poësieleser sal word nie, maar ek...
1 view
Uitmelkbos
Sep 17, 20203 min read
TOT SIENS, OU VOLKSBLAD
Natuurlik bêre ek ‘n laaste uitgawe van Volksblad. Die koerant van 8 Augustus 2020 – opskrifte: “Einde van ‘n era – Die laaste gedrukte...
1 view
Uitmelkbos
Sep 8, 20201 min read
Algaande leert men
Jonathan Amid reageer op Facebook op my teregwysing aan hom oor sy resensie van Toe ons oneindig was, deur Zelda Bezuidenhout. Hy skryf:...
1 view
Uitmelkbos
Sep 7, 20203 min read
Hou moed
Twee goeies, twee vrottes. Die twee goeies kom van Rapport Boeke, naamlik Annelise Erasmus se bespreking van Bruidzilla, deur Marion...
1 view
Uitmelkbos
Aug 31, 20208 min read
Die realiteite
I. In die diep nag, wanneer mens se gewete met jou begin speletjies speel, dink ek dikwels na oor my gebrek aan geesdrif vir baie dinge....
0 views
Uitmelkbos
Aug 17, 20202 min read
AMPER ‘N MOERSLEUTEL
In die wêreld van die koerant leer ’n mens allerlei fyn kunsies. Een is vernuftige voetwerk. Só vernuftig dat die uwe ná 35 jaar met...
1 view
Uitmelkbos
Aug 10, 20203 min read
KOERANT-KAMERADE
Kosbare koerantkamerade. So noem ek die Die Burger en Beeld in briewe wat Saterdag in die twee susterskoerante se briewekolomme...
1 view
Uitmelkbos
Aug 7, 20203 min read
LAAT HEER U SEeN STEEDS OP HOM DAAL
My afskeidsgroet vanoggend in die gedenkuitgawe van Volksblad: Die ou Pers-leuse van “Het daghet overal” (die dag breek) sal moet...
0 views
Uitmelkbos
Jul 30, 20202 min read
Verspeelde kans
Ek is gevra hoekom ek nie ook aandag gee aan Klyntji se resensies nie. Het ’n draai by www.klyntji.com gaan maak. Baie beïndruk. Een...
5 views
Uitmelkbos
Jul 29, 20202 min read
Geduld
Bientang, deur Jolyn Phillips. Resensie: Hein Viljoen. (Rapport Boeke) Dis nou die soort resensie wat my dadelik nuuskierig maak, ’n nota...
1 view
Uitmelkbos
Jul 28, 20204 min read
RAAISEL VAN ‘N ‘RAMP’
Op Dinsdag 23 Februarie 1988 het ‘n gerug deur Bloemfontein geswiep. Stortreën van tot 100 mm per uur kan uitsak. Kantore, banke en...
7 views
Uitmelkbos
Jul 27, 20203 min read
SIEN JOU IN SKUKUZA!
Met Skukuza wat gisteraand aangewys is as “Kwela” se Dorp-van-die-Jaar-finalis vir Mpumalanga plaas ek graag weer ‘n bloggie wat al...
0 views
Uitmelkbos
Jul 17, 20203 min read
TWEE VOLKSBLAD-VETERANE
Wiets Beukes Twee Volksblad-veterane van 90-plus verwerk die slegte nuus van hul koerant se verskuiwing uit die hoofstroom tot op net ‘n...
0 views
Uitmelkbos
Jul 15, 20204 min read
ODE AAN DIE ROLPERS
Volksblad in volkleur gretig ingewag. Oor ‘n rolpers kan ‘n woordkunstenaar ‘n gedig skryf. Oor hoe massief hy is, hoe vinnig hy loop,...
2 views
bottom of page