top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Jan 11, 20212 min read
LIEFLINGSEUN KOM TOT VAL
Met Amerika nou weer so sterk in die nuus weens Donald Trump se manewales, dwing my gedagtes terug na 18 Julie 1969. ’n Insident op die...
1 view
Uitmelkbos
Jan 8, 20213 min read
‘N BRUID SOOS ‘N BOKS
’n Bedeesde. konserwatiewe redaksielid van Die Volksblad het leseresse verbaas en geskok met haar advies vir ’n ontwerpwedstryd vir...
0 views
Uitmelkbos
Jan 6, 20213 min read
LIEWE HEUNIS EN ANDER MISTYKIES
‘n Vergissing waaroor ‘n ruk gelede op die blad Nagkantoor geglimlag is, was dié van ‘n jong verslaggewer wat in Pretoria se Mootgebied...
1 view
Uitmelkbos
Jan 3, 20211 min read
HIER’S HY: MY NUWE BOEK
Loutere vreugde om vanoggend, 3 Januarie 2021, op my 80ste die omslag van “Bure van nature” te wys – my 21ste en seker laaste boek....
2 views
Uitmelkbos
Dec 31, 20204 min read
A-RA-RA-RATIO! YEA TUKS!
Raid … Jong Tukkie … modderbad … HK-aflos Laat elke ou Tukkie sy glasie vol maak ….Die vyfde en laaste era van my jongmensdae was die vyf...
2 views
Uitmelkbos
Dec 29, 20204 min read
VOLKIES BY DIE MOOIRIVIER
Matriek, 1957. ‘n Vierde era in my jong dae is my vervullende Volkiedae van 1953 tot 1957 op Potchefstroom. Volkies is ‘n skool wat...
6 views
Uitmelkbos
Dec 27, 20203 min read
FLITSE UIT MY KLEINTYD
Volgende Sondag, 3 Januarie 2021, word ek 80. Tagtig, verbeel jou. Vandag, presies ‘n week voor bereiking van daardie ver-ver baken as jy...
2 views
Uitmelkbos
Dec 24, 20204 min read
VIR MY 80: LITNET-GESPREK
Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek Sarel Venter, Hennie van DeventerSkrywersonderhoude2020-12-22 Titel: Koerant...
1 view
Uitmelkbos
Dec 15, 20203 min read
‘N TUKKIE EN ‘N TOKKIE
Die jong Tokkie toe sy in my lewe gekom het in 1964. Een middag, vroeërig in 1962, stap die huisvoorsitter van Kollege-tehuis op die...
0 views
Uitmelkbos
Dec 13, 20202 min read
‘N MOORD EN ‘N ROMANSE
Hierdie is die sonderlinge storie oor hoe ‘n opspraakwekkende moordsaak tot ‘n romanse en ‘n latere huwelik van ‘n bekende gelei het. Die...
9 views
Uitmelkbos
Dec 10, 20203 min read
Spoke
Jeugboeke skep probleme. Vir uitgewers, vir skrywers, vir resensente. Die spook wat op hierdie gebied loop, is dié van die pedagogiek....
1 view
Uitmelkbos
Dec 5, 20203 min read
SOET GESKENK VIR MY 80ste
So ‘n deeglike, indringende resensie sien ‘n mens nie aldag nie. Louise Viljoen, gerekende resensent, het my en my verjaardagboek,...
4 views
Uitmelkbos
Dec 3, 20202 min read
Sekerheid
Aangename weersiens van twee gerekende resensente: Sonja Loots en Rachelle Greeff. Sonja Loots se resensie in Rapport kry reg wat JB Roux...
0 views
Uitmelkbos
Dec 2, 20203 min read
KERSBRIEF UIT MELKBOS
Liewe vriende Dit is die maand Desember in die jaar 2020. Koronajaar. Of Covid 19 die jaar. Dis weer tyd vir die jaarlikse bulletin uit...
1 view
Uitmelkbos
Nov 26, 20203 min read
Uit vier hoeke
Willem Anker se Skepsel het ’n baie interessante vlaag resensies uitgelok. Groots opgesette romans soos dié het die manier om...
2 views
Uitmelkbos
Nov 13, 20202 min read
VRAAGTEKENS OOR BOEK
Die polemiek oor die Melletboek “The Lie of 1652” maak dit relevant om weer die spoor te vat van die boek oor Bird Island wat in die...
2 views
Uitmelkbos
Nov 11, 20203 min read
Een woord
Een woord is genoeg om ’n resensie wat ’n boek aanprys, in ’n heeltemal ander sleutel te plaas. Dít is wat gebeur met Jean Meiring se...
3 views
Uitmelkbos
Nov 6, 20204 min read
VERRASSING IN VOLKSBLAD
Lekker verrassing vanoggend in Volksblad en op Netwerk24. ‘n Artikel uit die pen van my vriend en jarelange staatmaker-kollega Sarel...
1 view
Uitmelkbos
Nov 4, 20203 min read
“NEGATIEWE” STORIES IN “KOERANT”
Met my gedenkboekie “Koerant”. Oor fotograwe wat vergeet het om vir kritieke oomblikke film in hul kameras te laai, is hartverskeurende...
2 views
Uitmelkbos
Nov 1, 20202 min read
Grade van verskil
Hier op ons werf, by SêNet-briewe, verskyn ’n brief deur Estelle Venter, wat dikwels Crito voor stok kry. Sy het meestal reg, en hierdie...
1 view
bottom of page