top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Aug 11, 20212 min read
O HIER IS MY APIES, MY APIES …
Week drie van die wintervakansie breek aan met die blye nuus van die nagapies se lank afgewagte herverskyning op Tarlehoet se stoep....
5 views
Uitmelkbos
Aug 6, 20212 min read
‘N GOUE HALFUUR
In ‘n goue halfuur het ons die volgende beleef: Vyf sebras het soos skimme uit die bos gekom om te kom drink. Onenigheid het tussen twee...
8 views
Uitmelkbos
Aug 5, 20215 min read
Die ja maar tango
O, ek sou wat wou gee om nou Joan Hambidge te wees! Not. Sondag in Rapport spreek Hein Viljoen die seën uit oor twee bundels, Konfessies,...
1 view
Uitmelkbos
Aug 1, 20212 min read
O WAAR IS MY APIES, MY APIES ….
Waar is ons nagapies heen? Soos Marlene Dietrich in haar liedjie “Where have all the flowers gone?” treurig wonder oor die verdwyning van...
2 views
Uitmelkbos
Jul 29, 20213 min read
HIER’S ONS WEER!
Let op die lang droogtetyd tussen die vorige inskrywing uit die bos en hierdie een. Tussen 2 Februarie 2020 en 29 Julie 2021 lệ 18...
0 views
Uitmelkbos
Jul 29, 20213 min read
Vir Joe D
Ek veronderstel mens kan hom ’n pêl noem, Joe D, wat soms saam met my man gholf speel. Joe is natuurlik nie sy regte naam nie, nie dat...
1 view
Uitmelkbos
Jul 22, 20213 min read
‘n Ander tyd
Wat bly oor? Die skalkse oog, die woorde wat boor aan die fasade van ons vlietende kultuur? Hoe kan mens jou ou gewoontes aan die lewe...
2 views
Uitmelkbos
Jul 16, 20213 min read
AS JY NA LAEVELD VERLANG
Ken jy die Laeveld, sal jy Bure van nature baie geniet. Was jy nog nooit daar nie, sal jy stomgeslaan wees oor die leefstyl in die bos,...
1 view
Uitmelkbos
Jul 14, 20212 min read
PLUIMPIE VIR ‘N POLISIEVRIEND
Jul 14, 2021 Kritiek reën op die polisie oor die swak vertoning rondom die die massahisterie in KwaZulu-Natal en Gauteng. Ek wil graag ‘n...
6 views
Uitmelkbos
Jul 8, 20212 min read
WVK – VERLORE DOKUMENT
Oor Afrikaanse koerante se rol in die oorgangspolitiek van die jare 80 en 90 word vurige debatte steeds veral op sosiale media gevoer....
6 views
Uitmelkbos
Jun 30, 20212 min read
KRANIGE KOLLEGE-KAMPVUURSANGERS
‘n Klompie gryse Kollegemanne oefen die stembande in die bos. Van links is Piet Henning, Manie Steyn, Vos Grey, die uwe, Pierre le Roux...
0 views
Uitmelkbos
Jun 30, 20214 min read
Veg voort
Verre sy dit van my om ’n unieke dialektiek te postuleer, julle weet, maar ek voel nou só deur diepe dankbaarheid oorweldig dat ek my...
0 views
Uitmelkbos
Jun 28, 20213 min read
BEEN VOOR PAALTJIE, VINNIGE FANIE
In die 90’s is die beeld van Petrus Stephanus (Fanie) de Villiers deur koerante en die ander media so blink gepoets soos die Kookaburras...
1 view
Uitmelkbos
Jun 20, 20212 min read
HIËNAS OM ‘N GEKWESTE BOK
In ‘n onthutsende hoofstuk in sy e-boek, Kannie is (lankal) dood, lig kollega Piet Theron, veteraan-joernalis van die Vrystaat, die...
1 view
Uitmelkbos
Jun 19, 20213 min read
TRETCHIKOFF – KONING VAN ADJEKTIEF
Vladimir Ttretchikoff, sogenaamde “Koning van kitsch”, was as kunstenaar geliefd by die publiek en ongereken by kunsresensente. Ek onthou...
4 views
Uitmelkbos
Jun 12, 20212 min read
NIE NET ‘N SKIL OF ‘N BLIKKIE
‘n Ou koerant moet ‘n mens nie op sy baadjie takseer nie. As jy klaar gelees is, gooi jy hom nie sommer weg soos ‘n nikswerd-piesangskil,...
5 views
Uitmelkbos
Jun 10, 20214 min read
Die dieptes in
Die groot Chinese krygsfilosoof Lao-Tzu het geskryf dat as mens net ligweg betrokke raak by ’n oorlog, jy die gevaar loop om al jou...
2 views
Uitmelkbos
Jun 6, 20212 min read
SUMMA CUM LAUDE VIR SAREL
As ek vir Sarel Venter, oud-adjunk-redakteur van Die Volksblad, by sy 80ste more (7 Junie) ‘n rapport moet gee vir vakke soos...
5 views
Uitmelkbos
Jun 5, 20212 min read
TOE SKUD JAMIE SOOS HY LAG
Elkeen uit die Jamie Uys-era het ‘n gunstelingtoneeltjie uit ‘n Jamie-rolprent wat hom die lekkerste laat lag het. Vir party is dit iets...
3 views
Uitmelkbos
Jun 3, 20214 min read
Af en op
Vandag se mymering, liewe broeders en susters, begin op ’n lae noot, bou dan op tot ’n majeure gevoelsontlading, en verstil dan in ons...
1 view
bottom of page