top of page
LitNet se top-bloggers


VOLKSBLAD: ‘N NUWE LEWE
‘n Volksbladkamer by NALN was lank ‘n droom. Nou word dit ‘n werklikheid. Met die trek uit die ou Volksbladgebou in Nelson Mandelarylaan...
Uitmelkbos
Nov 5, 20212 min read
6 views
Laaste lag
Wat laat Crito lag? Dis Annelise Erasmus wat wil weet, in die aanhef tot haar resensie van Hans bars die bioborrel, van Rudie van...
Uitmelkbos
Nov 4, 20214 min read
2 views


Untitled
HERRIE OOR BEELDE (2) Tienie Pritchard (“’KAAL BEELDE SOEK WEER ‘N TUISTE, 31/10) was nie die eerste beeldhouer wat in die Jakarandastad...
Uitmelkbos
Nov 2, 20212 min read
4 views
DIE VERKIESING: ‘N BESTEKOPNAME
Wanneer bestek opgeneem word oor die verloop van die munisipale verkiesing van 1 November 2021 sal dankbaarheid en verligting heers oor...
Uitmelkbos
Nov 2, 20212 min read
4 views


“KAAL” BEELDE SOEK WEER TUISTE
Vandag kan ‘n mens in verbasing jou hande daaroor saamslaan, meewarig glimlag, afkeurend frons of onbegrypend veroordeel, maar die...
Uitmelkbos
Oct 31, 20214 min read
7 views
Die uitsonderings
Kan ons die wetenskap vertrou in die tyd van die gloeiende resensie? Ek is nogal au fait met somme en het die afgelope weke, toe daar...
Uitmelkbos
Oct 28, 20214 min read
1 view


‘N REIS DEUR DIE VORIGE EEU
Verbeel jou jy klim in ‘n “hi-tech”-hysbak wat terselfdertyd ‘n tydkapsule is. Dit woerts jou nie net van een verdieping na ‘n ander nie...
Uitmelkbos
Oct 14, 20213 min read
6 views


UIT ‘N SOET FONTEINTJIE
‘n Stukkie van ons “tent van samekoms”, ‘n stukkie van Dale se huis en ‘n stukkie van Tafelberg. Fonteintjie, uit jou drink die Van...
Uitmelkbos
Oct 11, 20212 min read
2 views


SKIPPIE OPPI WATER
Wat is die betekenis van die skippie uit gevoude koerantpapier op die buiteblad van “Koerantkamerade”? Elkeen moet maar self besluit oor...
Uitmelkbos
Oct 6, 20211 min read
3 views
Bibliobibuli
Word julle ook so speuls wanneer julle ’n opskrif lees soos Dekonstruksie as gebundelde terrorisme? Hou my vas skatlam, of ek kom ’n ding...
Uitmelkbos
Oct 6, 20215 min read
0 views


VOLKSBLAD-KARAKTERS
Volksblad se bladsy sewe. Dat staatspresident PW Botha, die “Groot Krokodil”, as jongeling politiek toe is, is op die rekening van ‘n...
Uitmelkbos
Oct 1, 20216 min read
1 view


VURIG EN PLESIERIG
Met die sanger Gé Korsten, ‘n boorling van Rotterdam, se vurigheid as Afrikaner het niks geskort nie. Hy was aan ‘n Engelse skool, maar...
Uitmelkbos
Sep 24, 20214 min read
8 views


KOERANTKAMERADE: NOG VYFTIEN VRAE
Die lang wag is verby. “Koerantkamerade” – my boek met grafskrifte vir nagenoeg 50 tydgenootlike pers-persoonlikhede – is vandag op...
Uitmelkbos
Sep 17, 20212 min read
1 view
Om te doleer of nie
Die nuwe woord wat ons vandag leer, liewe broers en susters, is doleer. Dis ’n woord wat só diep in die grein van onse mense vas is, dat...
Uitmelkbos
Sep 16, 20215 min read
2 views


DIT WAS WEER LEKKER
Ironies genoeg moes ons ons laaste vuurtjie op Dinsdagaand 7 September in die agterste lapa aansteek en styf teen die muur skuil teen ‘n...
Uitmelkbos
Sep 9, 20213 min read
4 views
WIE OP DEESKE AARDE?
Kom ons sit die raai-raai-riepastorie voort met “Koerantkamerade” (Naledi, 2021) as verwysingsbron. Hiermee tien vrae uit die boek....
Uitmelkbos
Sep 5, 20212 min read
5 views


AGTER PAPIERGORDYN
Watter koerantman het vir PW Botha gese: “U se moer ook “? Watter een het hom, in sy eie woorde, aan PW “afgesmeer”? Wie is met koekies...
Uitmelkbos
Sep 3, 20212 min read
3 views


‘N KOPPIE VIR KUIER
Knus teen die koue. Op die granokoppie Mathekenyani, 10 kilometer suid van Skukuza op die H1-1, gebeure vele dinge. Leeus en luiperds...
Uitmelkbos
Aug 31, 20213 min read
9 views


VOLMAAN LAAT WOLKE SWIG
Kyk hoe hang die helikoptertjies. Die hele wêreld word stil, sing Laurika Rauch. Sondagaand was dit so in Sabiepark. Die strelende...
Uitmelkbos
Aug 25, 20213 min read
4 views


‘N HAND VOL MOOI VERE
‘n Hand vol vere. Nie sommer enige vere nie, maar die glansende blou en rooi kleed van ‘n vorstelike bloukuifloerie. Tokkie tel ‘n...
Uitmelkbos
Aug 20, 20213 min read
4 views
bottom of page