top of page
LitNet se top-bloggers
Uitmelkbos
Mar 5, 20202 min read
LAMLENDIGE APOLOGIE
…. Lees die jongste verwikkelinge (Augustus 2020) via LitNet: Verklarings van Media24: Media24 het verskoning aangebied vir die...
1 view
Uitmelkbos
Feb 25, 20202 min read
Soekend
Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe, deur Johannes de Villiers. Resensie: Sophia van Taak. (Rapport Boeke) Die lewe is...
2 views
Uitmelkbos
Feb 22, 20201 min read
ARME PROTEAS!
Kom nou eers tot verhaal om ‘n straaltjie oor gisteraand se krieket by te dra. Het my laat dink aan die jaar 1957 toe ek tweede...
1 view
Uitmelkbos
Feb 20, 20202 min read
NET LIEVEN HEER WEET
As dit by moderne poësie kom, kan ek nie eintlik saamgesels nie. Veel daarvan is vir my duister. Soms wil-wil ek wonder of die digter...
1 view
Uitmelkbos
Feb 19, 20202 min read
Toksiese manlikheid
By die brandende berg, deur Piet van Rooyen. Resensent: Jonathan Amid (Rapport Boeke) Negatiewe resensies is ’n eienaardige verskynsel....
1 view
Uitmelkbos
Feb 13, 20202 min read
Nuwelinge
Die mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, saamgestel deur Anine Vorster en Anita Stander. Resensie: Rachelle Greeff. (Rapport Boeke)...
2 views
Uitmelkbos
Feb 6, 20201 min read
Om weg te skram
Ek smag so om ook my eiertjies te lê, maar daar het nog weinig vanjaar gebeur om oor te kraai, nè? Net Charl-Pierre Naudé se gedugte...
2 views
Uitmelkbos
Feb 1, 20203 min read
02:02:2020
Vir die somervakansie van 2020 het Sabiepark sy beste voet voorgesit: ‘n sprankelende lushof van milde groen; temperature van selde oor...
1 view
Uitmelkbos
Jan 25, 20203 min read
“MAAR EEN VAN DAARDIE DINGE”
Aan die vooraand van ‘n langnaweek is by die Vrystaatse Universiteit ‘n sogenaamde ope dag gehou om matrieks op die kampus rond te wys en...
2 views
Uitmelkbos
Jan 21, 20201 min read
SOPHIA EN DIE SKEPE
Het jy geweet: * Sophia Loren (foto) het al 15 skepe “gedoop” – loshande die meeste van alle koninginne, prinsesse en ander glansmense; *...
2 views
Uitmelkbos
Jan 9, 20203 min read
MET STORM GEGROET
So ‘n stormagtige verwelkoming het ons in twee dekades nie in die Laeveld beleef nie: die donker hemel wat as’ t ware soos ‘n stuk lap...
2 views
Uitmelkbos
Dec 11, 20191 min read
Lawement
Rebel: Die lewe van kommandant Hans Lötter, 1873-1901, deur Chris Schoeman. Resensent: Bill Nasson (Rapport Boeke) Terwyl die land se...
1 view
Uitmelkbos
Dec 10, 20191 min read
Brief uit Melkbos
Liewe vriende Die tradisionele Kers-CD uit Melkbos het gesneuwel in 2016, die jaar toe Tokkie 70 en ek 75 geword het. Die tradisionele...
1 view
Uitmelkbos
Dec 6, 20193 min read
REKENAAR-VERSKRIK
Herman Toerien skryf in sy Weeklikse Nuusoorsig vir die TLU op Maroelamedia se webblad (verkorte weergawe): “‘n Klompie van ons is in...
0 views
Uitmelkbos
Dec 4, 20192 min read
Die knal-opsomming
Die biblioteekk aan die einde van die wêreld, deur Etienne van Heerden. Resensie: Johann Rossouw. (Boek24) Die biblioteek aan die einde...
1 view
Uitmelkbos
Nov 26, 20193 min read
HULDE AAN “NANCY O”
My hulde vandag by die viering van kollega Nancy Oosthuysen se lewe by die Durbanville-gedenkpark: “Nancy was Jan se vrou Nance, sy was...
1 view
Uitmelkbos
Nov 25, 20193 min read
“OORLOG” OP MELODY SE DEK
“Hennie van Deventer volg die spoor van die Melody deur gevaarlike waters langs die Oos-Afrikaanse kus…” So word vanoggend op Media24...
2 views
Uitmelkbos
Nov 21, 20192 min read
Die luste
Klaskamer, deur Vita du Preez. Resensent: Annelise Erasmus. (Rapport Boeke) Klaskamer, deur Vita du Preez. Resensent: Carla Lewis...
4 views
Uitmelkbos
Nov 20, 20192 min read
ONS GROET ONS GENERAALTJIE
Ons sakformaat-generaaltjie het ons ontval en in die harte van Volksbladmense van verskeie generasies hang die vlag uit liefde en respek...
1 view
Uitmelkbos
Nov 14, 20192 min read
Vlymskerp
Kammaland, deur Annelie Botes. Resensie: Juliana Coetzer. (Rapport Boeke) ’n Stil bek is ’n heel bek. Voordat die Slangevanger van...
2 views
bottom of page