top of page
LitNet se top-bloggers
Probleme probleme
Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor...
Uitmelkbos
Jan 26, 20225 min read
27 views
SKOONHEID SONDER SKROOMHEID
Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n...
Uitmelkbos
Jan 24, 20222 min read
22 views


NUWE JAAR, NUWE EEU
OM MIDDERNAG, 31 Desember 1999, het die 20ste eeu tot ’n einde gekom.. Wereldwyd is asem opgehou oor potensiële chaos in die...
Uitmelkbos
Jan 1, 20222 min read
14 views


PAPPA DRA SWAAR OP OUJAAR
Op Oujaarsdag 1976 was die Van Deventers se kennismaking met Disneyworld in Orlando, Florida: die “Magic Kingdom” van Micky Mouse, Goofy,...
Uitmelkbos
Dec 31, 20213 min read
11 views


VERWOERD GESKIET: SPESIALE UITGAWE
Terwyl koerante vandag moet kopkrap hoe om na hul sluimerslaap van die Kersnaweek hul agterstand met die dekking van Desmond Tutu se dood...
Uitmelkbos
Dec 27, 20211 min read
7 views


WELKOM O STILLE NAG VAN VREDE
Vir almal wat vandag of more “Somerkersfees” van Koos Doep gaan sing of net daarna gaan luister, plaas ek graag ‘n stukkie uit my boek...
Uitmelkbos
Dec 24, 20212 min read
11 views


DRUKKERSDUIWEL-DEBAKEL
Dit klink soos ‘n bose nagmerrie: dat iemand ‘n boek – ‘n yslike koffietafelboek – van 608 bladsye oor jare toegewyd kan navors en skryf,...
Uitmelkbos
Dec 23, 20213 min read
12 views


UIT MELKBOS, DESEMBER 2021
Liewe vriende Die jaar 2021 galop die pylvak binne. Voordat ons hom finaal aftik enkele kantlynaantekenings uit hierdie oord: Dit was ‘n...
Izak de Vries
Dec 19, 20212 min read
5 views


LANKMOEDIGE KAPOUS
Kapous saam met my en Tokkie op ons boshuis se stoep. Alle lede van die spesie homo sapiens is natuurlik nie ewe lankmoedig en genaakbaar...
Uitmelkbos
Dec 17, 20213 min read
6 views


ENGEL GABRIEL EN DIE ANC
Die vraag of Gerrit Viljoen – as hy nie siek geword het nie – Pik Botha, of wie ook al, in 1994 ‘n beter “deal” vir witmense met die ANC...
Uitmelkbos
Dec 12, 20213 min read
6 views
Tot my stomme verbasing
Tot my stomme verbasing het daar weer ’n paar resensies verskyn waaroor mens kan nadink. Ek is só besorg oor die dilemma waarin die...
Uitmelkbos
Dec 9, 20213 min read
4 views
BUIGINGS OOR TAALGRENS
‘n Uitsonderlike stukkie koerantgeskiedenis wat ek onlangs weer in Jaap Steyn se biografie “Sonkyker” raaklees, kom uit 1959, die jaar...
Uitmelkbos
Dec 6, 20211 min read
2 views


IMMERGROEN EN SJARMANT
Oud-kollega Danie Krynauw, nou 93, was hoof van Naspers se tydskrifte toe ek in 1992 by die Naspersentrum ingestap het as hoof van...
Uitmelkbos
Nov 30, 20214 min read
1 view
KOSBARE KUIER VAN KARPERD-KOLLEGAS
Die sakke sout wat kollegas in uitdagende omstandighede saam opeef, dryf hulle in later jare weg van mekaar of maak die verhouding...
Uitmelkbos
Nov 29, 20212 min read
1 view


‘N MAN MET SY HAND AAN DIE PLOEG
Vreemde assosiasies wat soms spontaan by ‘n mens opkom. Met die 80ste verjaardag van my Bloemfonteine buurman Chris van Rensburg dink ek...
Uitmelkbos
Nov 28, 20213 min read
5 views
DRIEKUNS IN DIE BOS
‘n Driekuns op die krieketveld veroorsaak groot opgewondenheid. Die bouler is uit sy vel . Sy spanmaats storm op hom af om geluk te...
Uitmelkbos
Nov 19, 20212 min read
3 views
Sondaars
Die uitpasseer van Wilbur Smith het my aan my pa laat dink. Hy was een van die vorige geslag lesers. Hy het my in die plesiere van boeke...
Uitmelkbos
Nov 17, 20214 min read
6 views


BROEDERLIKE BEROERING
Net ‘n week ná FW de Klerk se groot oomblik op 2 Februarie 1990 maak die dinamiese nuwe leier toe weer groot nuus – hierdie keer met ‘n...
Uitmelkbos
Nov 12, 20212 min read
1 view


VUURWARM SCOOP OOR FW
Met die dood van FW de Klerk is een van die helder herinneringe wat by my opkom, daardie dramatiese dag 2 Februarie 1989 toe hy uit die...
Uitmelkbos
Nov 11, 20212 min read
5 views


‘N KAMERAAD OOR KAMERADE
Die hoofredaksie van Die Volksblad in die 8o’s hou na 40 jaar re-unie in die wildtuin. Sarel Venter staan links van my. Regs van my is...
Uitmelkbos
Nov 9, 20212 min read
2 views
bottom of page