top of page
LitNet se top-bloggers
Izak de Vries
Jun 5, 20081 min read
President Obama?
Ons sal die Kap Classique oopmaak as dit amptelik President-Elect Obama is. Gisteraand se wyn was om die moontlikheid te vier. ’n Swart...
2 views
Izak de Vries
Jun 1, 20082 min read
Bloggers vir Opposisie (BLOPS!)
Het julle Koos Kombuis in die Rapport gelees? Koos sê dis tyd dat die United Democratic Front weer herleef, want ons het ’n opposisie...
0 views
Izak de Vries
May 30, 20083 min read
’n Nuwe begin
My seun was vreeslik beïndruk met Hello-Kietie se inskrywing "Murphy en die Goggafamilie." Knaap is nou eenmaal ook mal oor goggas en wou...
1 view
Izak de Vries
May 28, 20082 min read
Born Free? Ga!
(Ek het dié foto net buite Johannesburg geneem.) Elize, Kassie se vrou, is op die oorlogpad. Sy het gehoor iemand het verwys na die “born...
0 views
Izak de Vries
May 28, 20081 min read
’n Goue grondboontjie
Vanoggend se goue grondboontjie gaan aan Jimmy Carter, ’n toenmalige president van die VSA. Carter het dié naweek die leiers van Europa...
0 views
Izak de Vries
May 27, 20081 min read
Jonathan Kaplan wen die internasionale Robert Burns Humanitêre Prys
Start writing your post here. Add images, videos, #hashtags and more.
0 views
Izak de Vries
May 26, 20083 min read
Pa, maak vir my ’n visstok, Pa
My seun sê gister vir sy ma: “Mamma, ek wens Pappa was nie ’n boekman nie, maar ’n visserman.” Eish. Arme kind. Pa moes weer ’n manuskrip...
2 views
Izak de Vries
May 25, 20081 min read
Viva Suid-Afrika!
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
1 view
Izak de Vries
May 24, 20081 min read
SOS: Hande benodig
Kassie se vrou het pas gebel. Hou op preek en kom help, was haar boodskap. Die Metodiste Kerk in Kaapstad loop oor. Die Somalies is pas...
1 view
Izak de Vries
May 23, 20081 min read
God is ’n kreet
Dié titel is ’n reël uit Neil gedig “Ambraal: Die kleiner dood”. Soos die meeste gesprekke oor die teologie maar verloop, gaan ek sy...
0 views
Izak de Vries
May 22, 20082 min read
Maar wat kan ek doen?
Ek is bly julle het my Pahad-stuk geniet. Ek wil vanaand effens meer stemmig raak, omdat ek ’n interessante goed raakgeloop het op my en...
0 views
Izak de Vries
May 21, 20082 min read
Amptelike vs nie-amptelike nuus
Vanaand se kwota spot moet gelê word voor die deur van Aziz Pahad. Raai wat sê hy oor Zimbabwe? Hy vertel vandag vir die media dat hulle...
1 view
Izak de Vries
May 20, 20081 min read
Monsterstories!
Ek vind dit nog effe vreemd om só in die openbaar te sit en skryf. Dis egter interessant, en lekker, om terugvoer te kry. Baie van my...
0 views
Izak de Vries
May 20, 20082 min read
Facebook? Vryheid het ’n prys
Facebook kan binnekort aan MicroSoft behoort. Jip! Nadat Yahoo! se eienaars hulle pokerspel verloor het, is MicroSoft besig om in die...
2 views
Izak de Vries
May 19, 20081 min read
Viva SA!
O, en dis nog ’n ding: Sarah sê as jy in Afrikaans vloek, is dit nog beter! Die Engelse pers in Visdorpie was dit eens: Suid-Afrika moet...
1 view
Izak de Vries
May 19, 20081 min read
Badtyd
Kassie het nou net dié blog gelees. Hy bel my toe. Sy vrou is op pad huis toe en die kleinman is so opgewonde hy’t gesukkel om aan die...
1 view
Izak de Vries
May 18, 20084 min read
Berigte ter velde
Madlala loop op en af in ons voorkamer. Hy begeer daardie Eos (sien my eerste blog oor die Sexpo), maar hy is werklik depressief oor die...
0 views
Izak de Vries
May 16, 20082 min read
Die groot Mielie McGrap
Ou Kassie bel my nou net. Die ou is weer enkelouer dié naweek, so hy en die knaap is McDonalds toe. Ek weet hoe ou Kassie voel oor die...
2 views
Izak de Vries
May 16, 20082 min read
Kassie besoek die Sexpo
Helaas. Ek en my ou pel Kassie was die ander dag by die Sexpo. Die hele ding was ons pel Madlala se idee. Madlala wou gaan tips vang. Ek...
2 views
bottom of page