top of page
LitNet se top-bloggers
Izak de Vries
Sep 3, 20081 min read
Wat maak 'n skrywer se hartjie bly?
Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente video's, #hastags en meer by.
2 views
Izak de Vries
Sep 3, 20081 min read
Praatjie oor Byna Liefde
Dagsê! Ek gesels Saterdagoggend 13 September om 11h00 oor Byna Liefde in Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Kom loer in en gesels saam!...
2 views
Izak de Vries
Sep 1, 20082 min read
Uiteindelik
Die boek moet vanaf 2 September (môre oor 20 minute) op die rakke te wees. Ek hoop dus daardie lorries het gery dat dit klap! (Dis nou...
4 views
Izak de Vries
Sep 1, 20082 min read
Uiteindelik
Die boek moet vanaf 2 September (môre oor 20 minute) op die rakke te wees. Ek hoop dus daardie lorries het gery dat dit klap! (Dis nou...
1 view
Izak de Vries
Aug 31, 20081 min read
Look at me
Ek het gister baie vinnig verwys na Marlene le Roux se pragboek, Look at me. Maar toe moes ek al weer hardloop. Mag ek ’n lansie breek...
2 views
Izak de Vries
Aug 30, 20083 min read
Baie dankie
Haai, baie dankie, Maankind! En aan alle ander. Ek het nou eers bewus geword van my prys. Dis darem altyd lekker. Dankie! Ja, ek lees...
4 views
Izak de Vries
Aug 28, 20082 min read
Hallo George, dis Izak hier
Aan: George Weideman Plek: Hierna Van: Izak de Vries Plek: Steeds hier Datum: 28 Augustus 2008 Beste George Ek hoop die paadjie wat jy...
1 view
Izak de Vries
Aug 27, 20081 min read
Ballade van ’n mynwerker
Dit was Johannes Kerkorrel, daardie profeet waarna niemand wou luister nie, wat begin het met die ambagstorie. In sy lied “Ballade van ’n...
1 view
Izak de Vries
Aug 26, 20083 min read
Nog iets oor “appies”
Ek het duidelik ’n aar raakgeboor hier. Ek wens egter dat ek met meer gesag kon praat oor die onderwerp, maar ek vrees ek is self nog...
3 views
Izak de Vries
Aug 25, 20082 min read
Ambagslui
My blog oor die gebrek aan opgeleide blouboordjiewerkers het vrae ontlok wat ek nie kon beantwoord nie, maar ek het nou nuwe inligting...
1 view
Izak de Vries
Aug 25, 20081 min read
’n Afrikaanse brief uit Duitsland
Maankind het ’n wonderlike brief geplaas as kommentaar op my blog oor Afrikaans in Pole. Om dit te lees, kliek asseblief hier en rol...
1 view
Izak de Vries
Aug 24, 20083 min read
Barack Obama dra nie das nie (en dis ’n probleem)
Diegene wat nou al lank my blog lees, sal weet ek is ’n groot Obama-ondersteuner. Op ’n manier was die feit dat Hillary ’n vrou is nie...
2 views
Izak de Vries
Aug 23, 20081 min read
’n Kompliment uit Pole
Het julle geweet dat daar twee Poolse universiteite is wat Afrikaans aanbied? Pawel, ’n baie slim man met ’n PhD en Postdok, praat vlot...
1 view
Izak de Vries
Aug 23, 20082 min read
Themba is dood
In mal jare van die burgeroorlog in die Mbali-township, net buite Pietermaritzburg, was Themba ’n voorloper en voorvatter. Ek en hy het...
1 view
Izak de Vries
Aug 21, 20082 min read
Viva die werkersklas!
Ek wil gou iets oor my dagtaak sê. Ek maak boeke vir mense wat opleiding nodig het as geskoolde arbeiders. Ons praat van bouers,...
1 view
Izak de Vries
Aug 20, 20082 min read
Om te kan skryf
Hi julle. Dankie vir al die lekker gelukwensinge. En dankie LitNet dat julle so baie doen! Dit word uiters baie waardeer. Kan ek gou vir...
2 views
Izak de Vries
Aug 20, 20082 min read
Om te kan skryf
Hi julle. Dankie vir al die lekker gelukwensinge. En dankie LitNet dat julle so baie doen! Dit word uiters baie waardeer. Kan ek gou vir...
2 views
Izak de Vries
Aug 20, 20081 min read
Byna Liefde
Byna Liefde Izak de Vries Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624046844 285 bladsye Sagteband Prys: Ongeveer R140.00
1 view
Izak de Vries
Aug 19, 20081 min read
’n Nuwe baba word gebore
Mense. Vanaand is dit amptelik. Ek het my nuweling gisteraand laat van die drukkers ontvang. Broeikas toe! Dit sal op 2 September in alle...
1 view
Izak de Vries
Aug 18, 20082 min read
Silwer medaljes en die nuwe media
Viva! Uiteindelik! Suid-Afrika het ’n medalje! Khotso Mokoena het met 8,24 m gespring tot in die harte van menige sportliefhebber. Maar...
2 views
bottom of page