top of page
LitNet se top-bloggers


The Art of Possibility
The Art of Possibility is for sale as follows - just click on the links: A printed book An audio book An e-pub
Izak de Vries
Nov 26, 20141 min read
2 views


Ewebeeld op Stellenbosch bekendgestel
Chanette Paul se Ewebeeld is Saterdag op Stellenbosch bekendgestel. Hier is sy saam met die plakkaat wat die praatjie aangekondig het....
Izak de Vries
Nov 25, 20141 min read
5 views


kykNET Rapport Boekpryse vir 2014
Die eerste kykNET Rapport Boekpryse is op Vrydag 21 November in Kaapstad oorhandig. Elke gas het so ’n pragtige koekie gekry – en alles...
Izak de Vries
Nov 22, 20142 min read
6 views
Marita van der Vyver: Van Rooikappie se ouma tot ’n ouma wat rock
Foto: Marita van der Vyver se amptelike Facebookblad Marita van der Vyver se boek, Die coolste ouma op aarde, het reeds ’n paar mense...
Izak de Vries
Nov 21, 20141 min read
3 views


Benny Lindelauf: My ouma was 'n leunstoel vol stories
* * *Benny in Nederlands (Afrikaans direk hierna) Mijn oma was vroeger zo dun dat ze zich kon verstoppen achter een berk. Maar toen was...
Izak de Vries
Nov 20, 20143 min read
4 views


My cool ouma, die proffie
Ek het vroeër vanjaar oor haar geskryf, ek gaan nie al die interessante staaltjies weer herhaal nie. Sou julle meer wou weet oor haar...
Izak de Vries
Nov 19, 20141 min read
7 views
My ouma was nie noodwendig die coolste nie
* * * * * * Ek was gelukkig om my twee oumas te kon ken. Vroeër vanjaar het ek reeds oor my een ouma, Miep Nienader-Luitingh, ’n bekende...
Izak de Vries
Nov 18, 20142 min read
7 views


Ester deur Kerneels Breytenbach
Ek was vanaand by die bekendstelling van Ester, die nuutste uit Kerneels Breytenbach se pen. Dit gaan oor ’n Duitse spioen wat gestuur is...
Izak de Vries
Nov 13, 20141 min read
5 views
Om te kan droom
"Philae is talking to us!" Heard from Rosetta #CometLanding Mission Control! * * * “Ek wil iets sê en ek gaan dit sê.” Vanaand was ek so...
Izak de Vries
Nov 12, 20143 min read
3 views


Weeping Waters by Karin Brynard
I was at the launch of Weeping Waters last night. It is the English translation of the brilliant Plaasmoord. Andrew Brown (right)...
Izak de Vries
Nov 11, 20141 min read
11 views


Chanette Paul se EWEBEELD bekendgestel
Ons het op Donderdag 6 November Chanette Paul se Ewebeeld by SASNEV bekendgestel. Chanette Paul, belle of the ball. Sy sê Ewebeeld gaan...
Izak de Vries
Nov 7, 20141 min read
0 views


Benny Lindelauf in Pretoria
Benny Lindelauf was gister (27 Oktober) in Pretoria. Die dag het afgeskop in Waverley Biblioteek waar Benny en ’n aantal skrywers oor...
Izak de Vries
Oct 28, 20141 min read
2 views


Benny Lindelauf tree op saam met Fanie Viljoen en Jaco Jacobs
Benny Lindelauf het Vrydag 24 Oktober met Suid-Afrika se twee grootste kinder- en jeugboeksrywers, Fanie Viljoen en Jaco Jacobs,...
Izak de Vries
Oct 27, 20142 min read
2 views


Benny Lindelauf, Eldridge Jason en Nanette van Rooyen bied ’n werkswinkel aan: 21 Oktober
Op 21 Oktober het Benny Lindelauf ’n werkswinkel aangebied oor die skep van poësie. Benny is die skrywer van Nege oop arms en Die hemel...
Izak de Vries
Oct 26, 20141 min read
4 views


Benny Lindelauf en Nanette van Rooyen: 20 Oktober
Op 20 Oktober het die Nederlandse kinder- en jeugboekskrywer, Benny Lindelauf, en die Kaapse skrywer, Nanette van Rooyen, ’n baie groot...
Izak de Vries
Oct 26, 20141 min read
0 views
Guerrillakuns
Die ander dag, tydens Benny Lindelauf se besoek, het Nanette van Rooyen weer gepraat oor kunstenaars wat ’n omgewing verander sonder om...
Izak de Vries
Oct 24, 20141 min read
2 views
Letterkunde op die rugbyveld! Uiteindelik!
Hier is 'n lokprent! KYK DIT! Nou gaan ek eers vir julle van hierdie roman vertel. So twee jaar terug bel Melt Myburgh my en vra of ek na...
Izak de Vries
Oct 21, 20142 min read
2 views


Benny Lindelauf in Kaapstad
Die Nederlandse kinder-en-jeugskrywer, Benny Lindelauf, is in die land. Gister het ek hom Kirstenbosch gaan wys. Hy het besluit om die...
Izak de Vries
Oct 19, 20141 min read
1 view
Om oor seks te skryf
Start writing your post here. Add images, videos, #hashtags and more.
Izak de Vries
Oct 11, 20141 min read
0 views
Boekmense
Ek was vandag bevoorreg om ’n paar wonderlike boekmense af te neem op verskillende plekke. Vanmiddag het ek koffie gedrink met Ingrid...
Izak de Vries
Oct 7, 20141 min read
0 views
bottom of page