Kan dié Haas-bedas regtig die intelligente leser se speelmaat wees?
October 30, 2012 in Geen Kategorie
Ek kan nie weerstaan om tog hierdie kort-kort heupvuur-onderhoud met julle te deel nie.
Ek het pas ‘n interessante gesprek met die redakteur van Playboy SA gevoer.
Ek bevraagteken nie wat hy hier sê nie. Maar sal julle iemand glo wat sê hy koop Playboy vir die stories? (Dalk is dit bietjie soos die Son, as koerant: ten minste kry dit miljoene aan die lees?)
Haas Das-groete,
Naomi M
Zeppie - @zephur said on October 30, 2012
Maar beslis…vroeer jare het die ouens die Scope ook net gekoop vir die stories…daar was great stories daarin
adage said on October 30, 2012
Stories met prentjies
🙂
exionperfexi said on October 31, 2012
Die onderhoudsartikel op Litnet is baie insiggewend. Die afbeelding van ‘n ? voorblad van die tydskrif onder bespreking is intussen verwyder …. ek het die metaforiese voorstelling (van die ligroos lippe) baie treffend gevind .