Voete vind en lewende wesens
October 23, 2012 in Geen Kategorie
Goeiemôre!
Het enigeen van julle al Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens gelees? Of dink julle nie almal vind haar boeke so toeganklik nie?
Ek het nou die aand die bekendstelling van die boek in Stellenbosch bygewoon en (probeer) foto’s neem.
http://www.litnet.co.za/Article/die-aanspraak-van-lewende-wesens-n-aangename-kennis-en-n-leegte
Terloops, het julle al julle voete hier op die blogruimte gevind? Voete-groete, NM
Zeppie - @zephur said on October 23, 2012
Naomi kan die tech support miskien vir ons ‘n ‘home’ knoppie insit iewers bo op die swart menu bar soos wat blogs24 het
Sal dit makliker maak vir al die bloggers om van uit enige blog te kan terugkeer na die hoofbladsy waar dit wys wie het nuut iets gepost….blogs.litnet.co.za
Dan sal dit nie voel of jy op ‘n eiland sit nie
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
Goeie idee Zep.
i-like-silly said on October 23, 2012
ek dink ook dit sal help Zep!
Ayla said on October 23, 2012
Dankie vir jou hulp Zep….maar genade ek sukkel geweldig om gewoond te raak aan als..
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
Naomi…
Hoe skryf mens per epos in vir ander mense se blogs?
Ek het nou al tussen al die widgets gaan rondkrap en ek kry niks….
Op die “gewone” WordPress, is daar ‘n “follow” knoppie wat mens kan druk asook ‘n widget wat jy kan insit sodat mense op jou blog kan inskryf.
monicahaddad said on October 23, 2012
Ek is nou nie die skerpste potlood as dit by IT kom nie, maar is daar nog so iets soos bladlese?
LitNet-blogadministrateur said on October 23, 2012
@Monica, ja, daar sal so iets wees … maar wag, laat ek ook hieroor uitvind en terugkom na jou toe …
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
Nog ‘n vraag Naomi,
Hoe weet ek as iemand geantwoord het op my kommentaar? Gewoonlik kry mens darem ‘n email notifikasie, maar nou moet ek die hele tyd teruggaan na enige plek waar ek gaan kommentaar lewer het om te sien of het die persoon my terug geantwoord….???
LitNet-blogadministrateur said on October 23, 2012
@Jeanne, jy is veronderstel om te kan inteken en ‘n kennisgewing te versoek – laat my weet as jy daardie plek kry, want ek soek ook nog self 🙂 Maar ek weet beslis dit moet moontlik wees. Ek laat weet sodra ek self weet …
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
Ek is nou al half moeg gesoek 😉
Eendag sal ons alles uitfigure….
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
Naomi……
Ek kan geen van my ou blog inskrywings se kommentaar lees nie????
Dit se vir my “blad nie gevind nie”
en
This is somewhat embarrassing, isn’t it?
It seems we can’t find what you’re looking for. Perhaps searching, or one of the links below, can help.
HEEEEEEEEELP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
LitNet-blogadministrateur said on October 23, 2012
@Jeanne, dit mag wees dat die kommentare nie saam getrek het nie … wat ‘n jammerte sal wees. Ek sal kyk wat ek kan uitvind. Groete, NM
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
as ek in my instrument paneel ingaan, kan ek hulle almal daar sien, al 10 273 van hulle!
Maar ek kan nie op individuele blogs ingaan nie, net dit wat op ‘n bladsy verskyn, asof die “hyperlink” nie werk nie.
DEURMEKAAR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ayla said on October 23, 2012
Hi Jeanne….ek voel net so verlore….het via email jou request gesien, maar kry dit nerens op die blogs nie…dankietog…jouself darem gevind..jippeeeee
Jeanne @modigliani said on October 23, 2012
in jou “profiel” sal jy sien daar is “vriendskappe” en daar is ‘n “tab” vir versoeke.
(verkleurmannetjie op smartieboks is nou beslis ‘n “under statement”)
ek-myself said on October 25, 2012
Ek wil weet hoe maak mens as jy graag ‘n epos notifications wil het as iemand (een van jou genstelinge) ‘n nuwe pos geplaas het.