Registrasieproses en -probleme

October 22, 2012 in Geen Kategorie

Bloggers, daar is nog ‘n klippie in die skoen ten opsigte van die registrasieproses. Ek het self probeer om ‘n splinternuwe blog te skep (van voor af te registreer) en daar is ‘n fout iewers. Die tegniese mense gee aandag aan die probleem.

Ons is amper daar!

Groete, lekker dat hier so baie lewe is.

Naomi M

5 responses to Registrasieproses en -probleme

  1. Baie dankie
    Wat is die verskil tussen ‘n blog en ‘n webwerf?
    Moet ons ‘n webwerf oopmaak op te kan blog?

  2. Baie bloggers kan nie inlog nie…

    Hul kry die volgende boodskap as hul probeer inlog

    Access denied
    This site is protected by the Stop Spammer Registrations Plugin

  3. Dankie Zepman.
    Ek’s ook nou weer amper ekke…
    ek gaan die blog met nuwe skoene loop!!!

  4. Ek het my weer geherregistreer .
    As ek opwebwerf druk om te kan blog ..kom die boodskap ” jammer geen webwerf nie”
    Ek het nie vorige blogs saamgetrek nie.
    Is daar dalk ‘n prosedure wat ek nog moet toepas om wel te kan blog.

Leave a Reply to Dirkie Cancel reply