Almal kan registreer
October 22, 2012 in Geen Kategorie
Die probleme is uitgestryk en ek ontvang reeds kennisgewings van bloggers wat suksesvol geregistreer het. Enigeen en almal kan nou registreer en deel word van die LitNet-bloggemeenskap.
Groete,
Naomi M
adage said on October 22, 2012
🙂
Tina - @ts said on October 22, 2012
Dankie
loudavisi said on October 22, 2012
Is daar nie ‘n vriendelike, maklike gebruikersboekie of iets nie…
Langpadbiker said on October 23, 2012
Naomi, ek kan nie my blogs kry nie – swerwinge van ‘n eensame biker. kan jy help ?
LitNet-blogadministrateur said on October 23, 2012
@ Langpadbiker, vergewe my dat ek vra, maar het jy lanklaas geblog? As jy onlangs aktief geblog het, behoort jou blogs hier te wees. Ek het nou self vir jou blog gesoek en kon dit nie opspoor nie. Het jy van voor af hier geregistreer? Groete NM
Uit Melkbos said on October 24, 2012
Wat word met regsitrasie bedoel? Is ek geregistreer as my blog op die blad verskyn en ek kommentare daarop ontvang of is ‘n volgende stap nodig, asseblief?
philvr said on November 15, 2012
Hallo, ek wou nog registreer, toe kom ek agter dat ek alk laar op die werf is. Was n tyd weg van my internet af,…dinge het gebeur intussentyd. Wat n plesier om van die bekende gesigte en name weer te kan sien. Groete uit Saudi Arabie philvr…..