Welkom!
October 19, 2012 in Geen Kategorie
Welkom by LitNet se blinknuwe blog-platform. Kyk gerus ‘n bietjie rond en word deel van ‘n lewendige gemeenskap bloggers wat nie bang is om hul sê te sê nie.
October 19, 2012 in Geen Kategorie
Welkom by LitNet se blinknuwe blog-platform. Kyk gerus ‘n bietjie rond en word deel van ‘n lewendige gemeenskap bloggers wat nie bang is om hul sê te sê nie.
Zeppie - @zephur said on October 19, 2012
Naomi ek sien dat dinge al aan die gebeur is…lyk great
Zeppie
Ludwig Heuer said on October 23, 2012
Ek is hier maar my site like maar vaal.
ouboet se stoep said on October 19, 2012
Hoe kom ek by Ouboet se stoep uit?
Zeppie - @zephur said on October 19, 2012
http://blogs.litnet.co.za/louisna
Neander said on October 20, 2012
Laat waai!
Rina Willemse said on October 21, 2012
Lekker uitdaging.
geitjie1 said on October 22, 2012
Naomie, is daar koste aan verbonde vir ons as bloggers?
LitNet-blogadministrateur said on October 22, 2012
Geen koste nie, alles gratis! Groete, NM