Jy blaai in die argief vir verkiesing.

Kies jou marionet

November 7, 2012 in Internasionale politiek

Met die Amerikaanse verliesing basies afgehandel net dit: Hulle het elke een nou gestem vir die marionet wat hulle dink die beste is. Persoonlik dink ek hulle gaan net slegter af wees onder Obummer.

Hoeveel meer skuld moet hy maak voor daardie mense wakker word? Dalk skrik hulle wakker as dit heeltemal te laat is en die Sjinese reg is om doodeevoudig oor te neem.