Jy blaai in die argief vir rassiste.

3de Parys verdagte uiteindelik vas

Februarie 23, 2013 in Misdaad, RSA politiek

‘n Derde verdagte is uiteindelik vasgetrek vir die moord op twee ou mense naby Parys, my tuisdorp.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/3rd-arrest-for-Parys-farm-killing-20130222

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Moord-op-plaas-50-boere-by-hof-20130118

Suspect ‘proud’ of killing farmer Johan Strydom – Censorbugbear 

censorbugbear-reports.blogspot.com/…/suspect-proud-of-ki…

Mar 4, 2011 – Crime Busters of SA: farm murders 2001-2003 …… in detail the way in which Buffelshoek farmer Johan Strydom was tortured to death

 

Rural Murders | CENSORBUGBEAR.org

www.censorbugbear.org/rural-murders/

 

Popular comedian and radio personality Soli Philander’s family has been Eugene Schaefer was found murdered at her home in Parys in the

http://www.iol.co.za/news/south-africa/philander-devastated-by-family-murder-1.279962

Ek wonder nou of die polisie base ook ‘n top ondersoeker gaan aanstel om dit saak te ondersoek. Indien nie is die vraag of die wrede moord op twee weerlose ou mense dan van minder belang is as die Oscar Pistorius saak. Op CNN twee aande terug kon ek nie glo hoe absoluut onindrukwekkend die baas van die cops was nie. Die mense wat haar gesien het kon sekerlik nie ander gedoen het as om te wonder hoe de hel kan so ‘n persoon in so ‘n belangrike pos sit nie. Ek kan ook nie sien hoe nie, behalwe dat sy deur iemand aangestel is wat self vet deur die blare is.

Gelukkig het ons lokale Parys magistraat, ‘n dame van Indiese afkoms, darem besluit dat die verdagtes in aanhouding sal bly. ‘n Groot klomp plaaslike mense het ook vreedsaam betoog tydens die verhoor om tekenne te gee dat hulle die lot agter tralies wil sien bly.

Genoeg is genoeg en in en om Parys het ons GENOEG gehad van moorde op onskuldige ou mense.

 

Jesse Jackson (en ander swart rassistiese leier veroorsaak meer misdaad)

Oktober 30, 2012 in Misdaad

In die Rodney King saak uit Amerika, waar King deur blanke polisie manne opgeneuk is, het swart leiers hul bekke groot oop te rek gehad. In ‘n ander saak is ‘n blanke ou, ene Denny, deur nie-blanke polisiemanne aangerand en raai wat? Die selfde swart leiers het die as “justifiable expression of rage,” to quote black author Cornel West” verklaar.

Terwyl King met sy dronkgat bestuur het, hom teengesit het teen arrestasie en geweier het dat hy deursoek word vir wapens, was Denny net op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Die vier kluite wat Denny aangerand het was deur swart leiers ondesteun wat wat gevra het hulle moet onskuldig bevind word, bid jou aan. Die howe het onder die druk geswig en drie het basies niks oorgekom nie. In Jesse Jackson se woorde: ” Ons het die wit man in sy eie spel oorwin”. Die een ou het darem ‘n 10 jaar vonnis gekry.

Johan Cager, a dominee van “First African Methodist Episcopal Church in South Central Los Angeles” het die 10 jaar vonnis beskryf as “”a gross miscarriage of justice”, wat net weereens bewys dat swart leiers heeltemal bereid is om misdaad oor te sien en te anvaar, sou dit deur swartes gepleeg word.

Is dit nie ook waar in Suid Afrika nie? Natuurlik is dit, kyk maar net na die swart myners wat moord pleeg en niks oorkom nie, politici wat julle stinkryk steel en nog baie nader sake. Daar is net altyd verskonings vir die tipes, maar blankes, soos in die Boeremag saak, word in lokvalle gelei en met skelmstreke toegesluit.

Dit was nog altyd net kinders en malles wat nie aanspreeklik gehou kon word vir misdade nie, is dit dan nou so dat swartes ook by twee gevoeg moet word? Duidelik lei die tipe rassistiese uitkyke net tot meer misdaad aangsien swart oortreders voel hulle doen niks verkeerd nie, hulle leiers doen tog dieselfde en ondersteun hulle doen en late…..ja tot in die howe.

Dis om van siek te word.