Jy blaai in die argief vir Misdaad.

Kenia, toe ons nog daar kon vakansie hou.

Desember 27, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, Vakansie

FOTO

So paar jaar terug het ons Kenia besoek en dit was fantasties. Nou met die Moslems wat ook die land aanval en onstabiel maak, dink ek daardie land en sy mense gaan nog baie pyn verduur. Dis so ‘n mooi land, maar met so baie boosheid in hom en om hom,…..ai tog.

FOTO??????????

Okay, ek gee oor..hoe op aarde kan ek ‘n link plaas sodat die foto direk hierso wys en nie net die bleddie link nie….

Tempels van Baal( ook bekend as howe)

Desember 26, 2013 in Misdaad

1480493_10152461520393222_1410382358_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

The Temples Of Baal

Comprehending the beast with which you are dealing:

The Court is the synagogue.

The Temple of Baal, enforcing Babylonian Talmudic Law.

The gate (or bar) is the veil — {one enters to give sacrifice}

The bench is the alter.

The Black Robed Devil (the judge, administrative magistrate) is the high priest. –{vicarius dei}

The Attorney [from Latin, attorn = to twist or turn] is the mediator. –{vicarius filii dei}

The attorney’s job is to move one into Roman ‘Civil Law’ Jurisdiction and then quickly into Code and Rule Pleadings (Babylonian Law); remember he is a devil, too.

Common Law is moot, since these are not Article Three courts.

The bailiffs, clerks, and stenographers are the high priest servants.

[They are there to accept and make record of the sacrifice.] If one enters the veil, one is there (and is expected) to give sacrifices.

The fine is the wave offering; given to escape the threat of punishment.

The court cost is the heave (tribute or gift) offering.

If you enter voluntarily, then just give your sacrifices and be a good little slave and stop wasting the Court’s time. If you hire an attorney then you have volunteered, as sheople lead to slaughter and you will get what you deserve.

How can one plea, if they “do not understand the nature and cause of the charges”? And if one is coerced to enter a plea, then that plea would have to be “Non assumpsit, Without prejudice” or “Non assumpsit under duress”, “…a plea by which Defendant avers that “he did not undertake” or promise as alleged by the plaintiff” with “no rights…waived”. – Black’s Law 6th Ed. A better plea is “Plea in Bar”; however, one must know proper procedure well and how to set it up, to make this one really stick.

If one enters plea of NOT GUILTY, one just might as well Plea Nolo Contrendere and get it over with; because one will loose anyway, since Not Guilty is a negative and it is impossible to prove a negative. The proper Plea would be a Plea of Innocence, which is a positive Plea, something which can be proven. However, Devils seldom allow Plea of Innocence. Remember, too, that these are courts of controversy. Learn ways and methods of avoiding controversy. These courts can, only, proceed in controversy.

 

 

Jaareind rapport

Desember 23, 2013 in Misdaad, RSA politiek

Jaareind rapport vir die ANC and Mandela:
1. 19 jaar later en werkloosheid het met 60% opgegaan
2. RSA is nou amptelik die verkragtingshoofstad op aarde.
3. Na 19 jaar is RSA nou amptelik 140ste uit 144 lande vir die kwaliteit van die departement van onderwys.
4. Ampelik vind meeste motorkapings in RSA plaas.
5. RSA is is onder die top 3 lande vir moorde gepleeg.
6. Die Rand het vanaf R3.42/USD tot R10.43/USD verswak onder ANC regering.
7. Onder dieselfde lot het die petrolprys R12.93 gestyg, natuurlik het die belasting komponent geweldig vergroot.
8. Post 1994 is die RSA weermag niks anders as een groot grap nie.
9. Korrupsie vier openlik hoogty sedert 1994.
10. 1994 was die begin van die stadige ondergang van infrastruktuur soos paaie, hospitale ens.
11. Geen land het meer kriminele in die regering as RSA nie.
12. 25% van RSA se skoolmeisies het HIV en meer as 100000 aborsies is wettig uitgevoer.
13. RSA, voer onder ANC bewind, vir die eerste keer kos in omdat dit moet.

Drie fotos wys groot waarheid.

Desember 21, 2013 in Fotografie, Misdaad, RSA politiek, Snaaksighede

Lewer gerus kommentaar.

Lees gerus ook die volgende blog:

http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.com/2011/05/holding-up-mirror-to-blacks-for-350.html

1493205_581106628629198_1667667325_n

Die Britte betaal nou stadig aan hul skuld…

Desember 20, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad

Vanmore sien ek op Sky-news weer ‘n bespreking oor die Britse soldaat wie se kop afgeny was in die straat deur ‘n swart moslem. Sy broer het allerhande verduidelikings gegee oor hoekom dit gebeur het. Die hoof verskoning was dat daar buitelandse troepe in moslem lande is en daarom sal hulle ook soldate aanval in enige land. Snaaks hoe die rooinekke en hul regering hulself beskyt oor die een soldaat, maar stil is oor die honderde blankes en ander wat jaarlik in RSA vermoor word, somminge na verkragtings en erge vergrype. Hule leiers weet van die goed, maar weier om teen die ANC te draai, seker maar oor trots en ook die vrees dat hulle die ras ondertoon in die saak dan sal moet aanspreek. Om ras te ontken en ook die rol wat ras speel in vandag se tyd is stupid spover dit my aangaan. Erken dit liewer en hanteer dit dan deur planne te maak wat die probleem kan oplos.

Brittanje het ons Boere mense se lande gesteel en dit alles net om die haakneus bankiers se geldlus te bevredig en sover dit my aangaan begin die wiel draai teen hulle. Hulle het die swartes en moslems ingenooi in hul boesem en nou draai dit uit dat dit eintlik ‘n adder was wat hulle byt. Wat ons deurgaan en geleer het oor 400 jaar, sal hulle ook nog in die gesig moet staar en hanteer, alhoewel ek dink hulle gaan hul gat sien.

Noem dit maar haatspraak, maar baie van hulle met wie ek praat sien lankal die gevaar en bei het al uitgewyk na ander lande toe.

Al wat nog moet kom is die voorspelling van die siener dat daai eiland nog onder baie water sal verdwyn.

 

 

Slegte nuus so vroeg al…

Desember 19, 2013 in Misdaad

Hier sit ek in Angola en lees die nuus:

Ronald Kerby, 81-year-old retired financial adviser found murdered on his smallholding in Kromdraai in the Cradle of Humankind on the West Rand. His throat was cut and his hands and feet tied with wire behind his back.

http://www.beeld.com/nuus/2013-12-17-oue-in-wieg-van-mens-vermoor

Hie de hel kan ons mense net aanhou die tipe gemors vat? Een ding weet ek, raak aan my mense en my wraak sal Wouter Basson na ‘n kersboom engeltjie laat lyk.

My laaste oor Mandela

Desember 11, 2013 in Misdaad, RSA politiek

Ek het hom nie gehaat nie.

Ek haat meeste goed waarvoor hy gestaan het en ook die maniere hoe hy sy doele bereik het.

Ek’s bly dat niemand nou meer wonder of hy nog leef nie.

Nou vir die geveg om die land te red van idiote soos Zuma, die res van sy kommie genot, Malema tipes en party poltieke stelsels.

 

Terug in SA…en dis alweer net [email protected] en hare

Desember 3, 2013 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Wel so is ons gisteraand terug in ons tuisdorp Parys. Die krag van helfte van die dorp was heeldag af en ons het geen water nie. Tenminste het die krag vanmore weer aangekom, vir hoe lank wet net die Vader alleen.

Die mislikepaliteit skuld Eiskom miljoene want hulle betaal mos nie en nou wil Eiskom alles afsit. Hoe de hel kan enige dorp so aangaan en mense so leef?

Dan is E-tol ook nou aktief en spring petrol pryse ook op want die regering steel net meer en meer. Die regter, ene Janine watsesnaam wat die VF+ aansoek aangehoor het om etol te stop, is niks minder as ‘n vyand van ons wat haar betaal nie. Verder is sy ook ‘n luigat vir wie dit teveel werk is om 500 bladsye deur te lees en bietjie laat te werk, iets wat die res van ons heeltyd doen net om te oorleef en kop bo water te hou.

Persoonlik sal ek nooit Etol betaal nie. Ek het gen kontrak met hulle  nie en gaan ook nooit een aangaan nie. Petrol pryse kan ons ook maklik afbring. Al wat ons moet doen is om Sasol toetentaal te koikot. Ons het baie ander opsies.

My en vorulief s ebesluit is geneem, ons waai…landuit so gou ons kan.

 

Gatvol vir dit wat rassisme laat manifesteer.

November 7, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Vanmore lees ek die Mense regte kommissie wil nou weer ‘n ondersoek doen in een of ander Noordwes skool oor rassisme wat blykbaar voorkom. Die groot probleem is dat die idiote en hul ANC base geen clue het oor wat rassisme is nie en nog minder hoe om dit te stop.

Rassime is niks anders as ‘n baie ou “trait” wat mense ontwikkel het om te oorleef nie. baie van die goed is nog in ons, alhoewel ons dit nie gereeld sien nie, of nodig het nie. Iets sos die “Fight or flight” meganisme is nog so baie ou ding wat in ons DNA is. Dit manifesteer net onder seker kondisies.

Rassisme is presies ook so, as die regte kondisies voorkom dan manifesteer dit. Duidelik kom daardie kondisies aanhoudend in RSA voor en ook in alle multi kuturele samelewings. In bv Suid Korea sal jy nooit hoor van dit nie aangsien almal presies van die selfde volk is en daar geen druk en kompetisies tussen groepe is nie. RSA is natuurlik presies die teenoorgestelde en sover ek kan sien gaan ons nooit rassisme stop om te manifesteer nie.

Wat is van die kondisies wat dit laat manifesteer?

1. Volke wat landgebied moet deel

2. Kompetisie vir kos, geld ens

3. Druk op kultuur en taal.

4. Bedreiging van persoonlike veiligheid, veral waar dit blyk van een groep op ‘n ander gemik is.

5. Waneer volke politieke beheer oor hulself verloor.

Daar is nog baie meer, maar dis die groot goed wat altyd rassisme laat manifesteer. Selfs baie klein kindertjies wat so onskuldig voorkom manifesteer dit sonder dat enige iemand hulle iets vertel oor die onderwerp. Hoe sou sulkes inelkgeval eers die konsep verstaan sou jy dit probeer verduidelik?

Dis egter so dat dit politici en ideologiese ingineurs wat nou rondhardloop dit nooit sal erken nie en dus sien ek net meer en meer kakkas uitbreuk.

 

Foto van iemand wat my en my volk se vyand is

November 3, 2013 in Misdaad, RSA politiek

Kyk mooi na die gesig. Ek het hom tot my vyand verklaar.

http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Selfs-n-kiewiet-sal-meer-raas-20131102

Vyand van Afrikaans en die Boer volk.