Jy blaai in die argief vir Internasionale politiek.

Oorlog en burgerlike opstande in die nuus

Februarie 19, 2014 in Internasionale politiek, Misdaad

Is dit net ek wat dit so ervaar, of is daar skielik baie meer onrus in baie lande as gewoonlik?

Sentraal Afrikaanse Republiek is basies aan die brand in burger oorlog.

Ukraine is vinnig besig om dieselfde pad te loop.

In Thailand is burgerlike opstand en verset al maande lank aan die gang.

Egipte se probleme kry nie einde nie en ek dink ook nie dit gaan gou nie.

In RSA is burgerlike opstand al amper ‘n daaglikse gegewe.

In Griekeland is daar gereeld burgerlike aksie, dis net dat die media dit nie meer gereeld rapporteer nie.

 

Hou die nuus dop, ek verwag nog meer van die tipe ding.

 

Allah en koppe afkap

Desember 29, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

http://www.news24.com/Africa/News/Extremist-Allah-says-we-must-decapitate-20131228

Lees gerus die berig, maar dar is goeie redes hoekom idiote soos die doen wat hul doen en dink dis geregverdig. daai regverdiging kom reguit ui die koran.

1.The Qur’an tells muslims to kill and go to war to fight for Islam: Quran, chapters (Surahs) 9:5; 2:191; 2:193; 3:118; 4:75,76; 5:33, 8:12; 8:65; 9:73,123; 33:60-62.
2.Fight for Allah: “And kill them wherever you find them, and drive them out from whence they drove you out, and persecution is severer than slaughter, and do not fight with them at the Sacred Mosque until they fight with you in it, but if they do fight you, then slay them; such is the recompense of the unbelievers, (Quran 2:191).
3.Muslims are to battle for Allah: “Those who believe do battle for the cause of Allah; and those who disbelieve do battle for the cause of idols. So fight the minions of the devil. Lo! the devil’s strategy is ever weak,” (Quran 4:76).
4.Kill those against Islam: “The only reward of those who make war upon Allah and His messenger and strive after corruption in the land will be that they will be killed or crucified, or have their hands and feet on alternate sides cut off, or will be expelled out of the land. Such will be their degradation in the world, and in the Hereafter,” (Quran 5:33).

5.Beheading: “When thy Lord inspired the angels, (saying): I am with you. So make those who believe stand firm. I will throw fear into the hearts of those who disbelieve. Then smite the necks and smite of them each finger. 13That is because they opposed Allah and His messenger. Whoso opposeth Allah and His messenger, (for him) lo! Allah is severe in punishment,” (Quran 8:12).
6.Allah urges war: “O Prophet! urge the believers to war; if there are twenty patient ones of you they shall overcome two hundred, and if there are a hundred of you they shall overcome a thousand of those who disbelieve, because they are a people who do not understand,” (Quran 8:65).
7.Slay non-muslims: “Then, when the sacred months have passed, slay the idolaters wherever ye find them, and take them (captive), and besiege them, and prepare for them each ambush. But if they repent and establish worship and pay the poor-due, then leave their way free. Lo! Allah is Forgiving, Merciful,” (Quran 9:5).
8.Allah urges war: “O Prophet! strive hard against the unbelievers and the hypocrites and be unyielding to them; and their abode is hell, and evil is the destination,” (Quran 9:73).
9.Allah urges war: “O you who believe! fight those of the unbelievers who are near to you and let them find in you hardness; and know that Allah is with those who guard (against evil),” (Quran 9:123).

Nou lees ek ook die Kaapse klopse gaan nou eerder die ANC ondersteun…..hoe flippen stupid kan hulle wees?

 

 

Kenia, toe ons nog daar kon vakansie hou.

Desember 27, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, Vakansie

FOTO

So paar jaar terug het ons Kenia besoek en dit was fantasties. Nou met die Moslems wat ook die land aanval en onstabiel maak, dink ek daardie land en sy mense gaan nog baie pyn verduur. Dis so ‘n mooi land, maar met so baie boosheid in hom en om hom,…..ai tog.

FOTO??????????

Okay, ek gee oor..hoe op aarde kan ek ‘n link plaas sodat die foto direk hierso wys en nie net die bleddie link nie….

Die Britte betaal nou stadig aan hul skuld…

Desember 20, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad

Vanmore sien ek op Sky-news weer ‘n bespreking oor die Britse soldaat wie se kop afgeny was in die straat deur ‘n swart moslem. Sy broer het allerhande verduidelikings gegee oor hoekom dit gebeur het. Die hoof verskoning was dat daar buitelandse troepe in moslem lande is en daarom sal hulle ook soldate aanval in enige land. Snaaks hoe die rooinekke en hul regering hulself beskyt oor die een soldaat, maar stil is oor die honderde blankes en ander wat jaarlik in RSA vermoor word, somminge na verkragtings en erge vergrype. Hule leiers weet van die goed, maar weier om teen die ANC te draai, seker maar oor trots en ook die vrees dat hulle die ras ondertoon in die saak dan sal moet aanspreek. Om ras te ontken en ook die rol wat ras speel in vandag se tyd is stupid spover dit my aangaan. Erken dit liewer en hanteer dit dan deur planne te maak wat die probleem kan oplos.

Brittanje het ons Boere mense se lande gesteel en dit alles net om die haakneus bankiers se geldlus te bevredig en sover dit my aangaan begin die wiel draai teen hulle. Hulle het die swartes en moslems ingenooi in hul boesem en nou draai dit uit dat dit eintlik ‘n adder was wat hulle byt. Wat ons deurgaan en geleer het oor 400 jaar, sal hulle ook nog in die gesig moet staar en hanteer, alhoewel ek dink hulle gaan hul gat sien.

Noem dit maar haatspraak, maar baie van hulle met wie ek praat sien lankal die gevaar en bei het al uitgewyk na ander lande toe.

Al wat nog moet kom is die voorspelling van die siener dat daai eiland nog onder baie water sal verdwyn.

 

 

Gatvol vir dit wat rassisme laat manifesteer.

November 7, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Vanmore lees ek die Mense regte kommissie wil nou weer ‘n ondersoek doen in een of ander Noordwes skool oor rassisme wat blykbaar voorkom. Die groot probleem is dat die idiote en hul ANC base geen clue het oor wat rassisme is nie en nog minder hoe om dit te stop.

Rassime is niks anders as ‘n baie ou “trait” wat mense ontwikkel het om te oorleef nie. baie van die goed is nog in ons, alhoewel ons dit nie gereeld sien nie, of nodig het nie. Iets sos die “Fight or flight” meganisme is nog so baie ou ding wat in ons DNA is. Dit manifesteer net onder seker kondisies.

Rassisme is presies ook so, as die regte kondisies voorkom dan manifesteer dit. Duidelik kom daardie kondisies aanhoudend in RSA voor en ook in alle multi kuturele samelewings. In bv Suid Korea sal jy nooit hoor van dit nie aangsien almal presies van die selfde volk is en daar geen druk en kompetisies tussen groepe is nie. RSA is natuurlik presies die teenoorgestelde en sover ek kan sien gaan ons nooit rassisme stop om te manifesteer nie.

Wat is van die kondisies wat dit laat manifesteer?

1. Volke wat landgebied moet deel

2. Kompetisie vir kos, geld ens

3. Druk op kultuur en taal.

4. Bedreiging van persoonlike veiligheid, veral waar dit blyk van een groep op ‘n ander gemik is.

5. Waneer volke politieke beheer oor hulself verloor.

Daar is nog baie meer, maar dis die groot goed wat altyd rassisme laat manifesteer. Selfs baie klein kindertjies wat so onskuldig voorkom manifesteer dit sonder dat enige iemand hulle iets vertel oor die onderwerp. Hoe sou sulkes inelkgeval eers die konsep verstaan sou jy dit probeer verduidelik?

Dis egter so dat dit politici en ideologiese ingineurs wat nou rondhardloop dit nooit sal erken nie en dus sien ek net meer en meer kakkas uitbreuk.

 

Net nog swaarkry is oppad

Oktober 15, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

http://www.fin24.com/Economy/Consumers-debt-troubles-set-to-grow-20131014

Dit lyk voorwaar of die meeste mense basies bokkeroll vrugte pluk van die sogenaamde vyheid wat 1994 aangebreek het. Die Boere word uitgemoor, die middelklas en armes skeit onder eindelose belastings en skuld en die enigstes wat nis omgee nie is die ryk politici en groot maatskappye.

E-toll het bv klaar kar huur maatskappye laat besluit om die koste doodeenvouding by hul pryse te sit. Maatskappye soos hulle, is sover ek kan sien, vyande van ons die mense. Sasol is ook so ‘n vyand, aangesien hulle niks bydrae om die swaarkry te verlig nie. Die lys is seker eindeloos as mens daarna kyk en dis maak my siek. Dis tyd om doodeenvoudig Sasol te boikot. Ons het tog ander opsies en kan dit maklik doen as ons saamstaan. Daar sal bloed in hulle vergaderings wees, maar aan die einde sal hulle die regering dwing om te herbsin oor belastings op petrol en diesel.

Nattuurlik sal dit nooit gebeur nie want saamstaan is nie deel van die land se kultuur nie. ‘n Verdeelde lot mense op die stuk aarde verdien seker niks anders as swaarkry nie.

Hoe kan dit wees?

Oktober 14, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad

Dis net te goed om waar te wees.

In die Batman fliek “The Dark Knight Rises” wat maande voor die Sandyhook slagting uitgekom het, wys ‘n man na ‘n kaart genaamd “Strike zone” en wys na Sandyhook.

Sy woorde: “we can start to figure out how to bring it down.”

http://digitaljournal.com/article/339489

Vir jare al glo ek dat niks gebeur sonder dat nie beplan word nie en die hele ding is nie beplan deur die arme sot wat die daad gepleeg het nie, dis verseker.

Oor wette en vryheid

Oktober 12, 2013 in Belasting, Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Daar is net een goue wet:

Moenie aan enige iets of iemand skade doen nie.

Enige ander wet(statuut) is net daar om ons te beroof of kriminele van ons te maak en daardeur ons vryheid weg te roof.

“As soon as laws are necessary for men, they are no longer fit for freedom.”
― Pythagoras ..,

 

Die piramides, nuwe “feite”

Oktober 11, 2013 in Fotografie, Internasionale politiek, Snaaksighede

Ek het nog nooit geglo dat tradisionele Afrikane die piramides gebou het nie. Daar is verskeie redes hoekom ek so dink waarvan ek bv een hier gaan uitlig.

Progressie is iets wat duidelik gesien kan word in enige beskawing wat tegnologies vooruitgaan. In Egipte is daardie progressie nie teen woordig nie. Een oomblik in tyd is hulle in die steen en brons tydperke en toe skielik bou hulle massiewe piramides. Al manier hoe dit kon gebeur is as daardie tegnologie en idees deur iemand anders na Egipte gebring. Verseker het dit nie van suide van Egipte af gekom nie, want daar was bokkerol om van te praat wat ooit gebou was.

Dan wonder ek of enige iemand iets soos daardie piramides kon bou sonder rekenaars? Daardie ding het ek uiteindelik uitgesorteer en hier is die bewys. Nogal draadloos ook en die instruksies is op die  ding aangebring vir almal om te kan lees.

Mice

Kenia, my siening

September 27, 2013 in Internasionale politiek

Ek haat geen mens nie, maar ek haat die moslem stelsel met elke stukkie haat in my. Die mense wat nog steeds dink daai stelsel kan ons mee saamleef in vrede, moet hul koppe laat lees.

Dit wat in Kenia gebeur het, maak my net meer seker van my saak.