Jy blaai in die argief vir Fotografie.

Wille sessie

Januarie 22, 2014 in Fotografie

So kon ek toe darem uiteindelik weer ‘n fotografie werkswinkel bywoon….(Kreatiewe beligting)

Laat weet gerus wat jy dink van my pogings!

5 311-1 5 297-1

Namibia vakansie 4: die wit olifant

Januarie 20, 2014 in Fotografie, RSA politiek, Snaaksighede

My vrou en ek is mal oor olifante.

Ek het toe uiteindelik die spreekwoordelike wit olifant in Etosha opgespoor. Die foto bewys dat tot olifante dink wit is mooi…he he

Etosha1210

 

Namibia vakansie3…as ek reg onthou

Januarie 16, 2014 in Fotografie, Vakansie

Hier is paar fotos wat ek in die Remhoogte pas geneem het, asook by Weltevrede gasteplaas naby Sossusvlei. Die rooi duine op die een foto, is versteen oor duisende jare.

1DSC_0016 1DSC_0025 1DSC_0035 1DSC_0047 1DSC_0054

Namibia vakansie: Omatuzo safari camp

Januarie 1, 2014 in Fotografie, Vakansie

Omatuzo is nie ver van Okahandja af nie en daar is net so 5 permanente tente vir verblyf asook so paar kamp plekkies. Dis skoon en word baie netjies gehou. Etes word saans onder die lapa bedien en ons het ook so bietjie wild gaan kyk op die plaas. Kameelperde in oorvloed was te sien en teen sonderonder het ons fotos geneem waar dit reg rondom ons gereen het….fantasties verby.

Africat-Omatozu147 Africat-Omatozu152 Africat-Omatozu159 Omatozu2-093 Omatozu2-073

Namibia vakansie: Swakopmund

Desember 31, 2013 in Fotografie, Vakansie

Sal so paar blogs doen en fotos wys van alles wat ek in Namibia afgeneem het…met kommentaar soos ek dinge kon sien.

Dus, nommer 1 Swakopmund.

Ons het 4dae in Swakop deurgebring en in Meika’s gastehuis oorgebly. Ek het die 4 dae baie geniet, behalwe vir twee ervarings, die een wat ek moer duur betaal het vir ‘n stukkie lasanja wat nie eers ‘n klein Yorkshire terrier sou kon vul nie..en die een waar ‘n Duitse antie openlik aan die ontbyttafelgesit en kerm het oor hoe ongeskik alle Suid Afrikaners(basies blankes) nou eintlik is. Natuurlik het die idioot nie geweet my vrou verstaan Duits nie, nog minder dat daar Boere mense ook in die gastehuis was nie. Gelukkig het ek my beteul en haar nie aangevat nie, al was dit ook net om my vrou se onthalwe.

1DSC_0159 1DSC_0005 1DSC_0100 1DSC_0154 1DSC_0157

 

 

Tema: Weerkaatsing

Desember 30, 2013 in Fotografie, Temas

Swart-025Ene van so rukkie terug..

Nuwe edits en bietjie spog

Desember 28, 2013 in Fotografie

Laat weet gerus wat julle dink van die fotos. Die is die nuutste edits wat ek gedoen het. Hopelik het ek iets geleer deur die jaar en dit beter gedoen as die eerste keer.

Rooi45 Rooi47 Rooi51 1Rooi1-med

Tema: Gesigte

Desember 24, 2013 in Fotografie, Temas

Die een gesig wat ek elke dag langsaan wil wakker word

ook die een wat ek laaste wil sien voor ek aan die slaap raak

dieselfde een wat my dag maak, al gaan dit hoe sleg

LTSK201304

Die mooiste scrapyard op aarde

Desember 22, 2013 in Fotografie, Vakansie

By Solitaire in Namibia is die kleinste en mooiste scrapyard wat ek nog gesien het. Hier is paar fotos wat ek geneem en verwerk het met die doel om dit groot uit te druk en dalk te bemark.

Solitaire scrapyard006 Solitaire scrapyard001 Solitaire scrapyard002 Solitaire scrapyard003 Solitaire scrapyard004 Solitaire scrapyard005

Drie fotos wys groot waarheid.

Desember 21, 2013 in Fotografie, Misdaad, RSA politiek, Snaaksighede

Lewer gerus kommentaar.

Lees gerus ook die volgende blog:

http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.com/2011/05/holding-up-mirror-to-blacks-for-350.html

1493205_581106628629198_1667667325_n