Hoe lank nog sukkel met die ANC?
Maart 20, 2014 in Belasting, Misdaad, RSA politiek
Hoe lank nog gaan ons almal moet sit en sukkel met die idiotiese ANC as regering? Leer die massas swart mense dan bokkeroll deur net te kyk hoe hul geliefde ANC net steel en kak aanjaag. Dis asof hulle net nooit genoeg gestyeek kan kry nie en dan nog rassisties wetgewing ook instel om hulle te help met die stelery. AA en BBEEE is niks anders as blatante rassisme wat in die wetboek geskryf word nie en die doel is duidelik om blankes te beroof en te verhoed dat hulle suksesvol is.
Zuma se persoonlike stelery is net die top van die ysberg. Enige iemand wat dink dat as hy waai, alles gaan beter raak weet verseker bokkeroll van wat die probleem eintlik is. Die gemors steel so baie dat hulle gedurig lenings moet aangaan net om almal se beursies vol te hou en veral hul stemvee heppie te maak. Kyk gerus self na die stand van die land se skuld en hoe dit aanhoudend toeneem. Natuurlik moet die rentes en skuld terugbetaal word en die politieke idiote gaan verseker nie help betaal nie, E-tol was een [plan wat die ANC gehad het om geld te maak en nlou dat dit nie werk nie sal die petrol prys en belastings verseker opgaan…..hou dop, HKGK.
Vir die wat nog dink dat die nuwe RSA gaan werk, word asb bleddiewil wakker.
Aan blankes wat dink dat ons ooit met die swart massas as een volk vry en in vrede kan leef: jy(julle) leef in la-la land,
Aan Orania se mense: Sterkte, julle gaan dit nodig kry, maar julle plan is goed.
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/10-key-aspects-of-Madonselas-Nkandla-report-20140319
Jacob, jy hoort in die tronk (verkieslik op daai eiland langs die Kaap) en elke doos wat jou help of gehelp het hoort ook daar,
Aan al die Boere in Aus: Onthou dat jou geboorteland eendag weer jou sal terug verwelkom. Maak reg vir dit en weet wie JOU mense is.
Onlangse kommentare