Jy blaai in die argief vir 2014 Oktober.

Ek’s terug…wie weet vir hoe lank..

Oktober 24, 2014 in RSA politiek

Ek het eintlik lankal oorgegee met die litnet ding, maar vandag slaat die gier my om te kom inloer. Sien darem paar bekendes is nog hierso..

Verder gaan dit goed…behalwe dat die politiek en maniere hoe banke werk my nog steeds gereeld demoerin maak.