Waarheen Gehasi?

Mei 11, 2014 in RSA politiek

Antwoord: As Gehasi in die land wil bly en ‘n redelike mate van vryeheid en normalitiet soek, verhuis sou gou moontlik na die Wes Kaap.

Indien Gehasi dink selfs dit is net ‘n uitstel van die GROOT akkies, soek plek iewers in die buiteland.

Vir die Boer volk om te oorleef sonder sy eie land, gaan ons eers ‘n saad moet diep wegsit en ek glo daardie sade sal eendag vanuit die buiteland weer terug kom na Afrika en die plek laat blom. Baie saad is al klaar weggesit en baie meer sal van nou af weggesit word.

 

3 antwoorde op Waarheen Gehasi?

  1. tina10 het gesê op Mei 11, 2014

    Sug … ja…

  2. lora2me het gesê op Mei 12, 2014

    Deur die dekades heen het mense gemigreer tussen lande en sal hulle dit nog aanhou doen. Dit hou ons genepoel suiwer en is ook noodsaaklik vir kruisbestuiwing van kennis en vaardighede. Dus, is dit eintlik normaal en bloot vir ons moeilik om te verstaan of emosioneel te hanteer. Alles sal regkom … wees net geduldig.

    • blikskottel het gesê op Mei 13, 2014

      Geduldig se gat, elkeen van ons het beperkte tyd op die aarde en ek beplan nie om myne te leef onder die ‘RULE” van idiote nie. Weereens bewys die massas toe hulle is idiote, want net idiote stem vir kriminele.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.