Dus stem die massas nog vir diewe.

Mei 8, 2014 in Misdaad, RSA politiek

Weereens is my wantroue in RSA se swart mense korrek bewys. Die lot stem nog steeds vir diewe, wat hulle in my denke self ook diewe maak.

Nie een van hulle sal ooit weer genade of enige iets van my af kry nie. Hulle verdien elke swaarkry wat deur die ANC op hulle afgedruk word. Versekler gaan die ANC al hoe meer druk uitoefen op almal en veral blankes en plaas boere, maar verseker gaan baie mense nie net stilstaan en dit vat nie. Genoeg is genoeg.

Groetnis uit Angola

1 antwoord op Dus stem die massas nog vir diewe.

  1. tina10 het gesê op Mei 8, 2014

    Ek het niks anders verwag nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.