Rampili, ai, bleddie ondankbare antie

April 24, 2014 in RSA politiek

So sit ek en kyk na Regstreeks met of op Robinson waar hy met die Agang leier praat. Ondewys is die een waar sy kwytraak dat die staat haar laat leer het toto dokter en toe voeg sy by: Dit was die slegte apartheids staat.

Ja aia, ‘n staat wat meer vir swart mense gedoen en meer op hule gespandeer het as die res van Afrika se regerings saam op hulle mense. Tyd vir wakker word en aanvaar dat swart mense nie regtig beter af is onder wart regerings nie. Hier en daar lyk dit beter, maar die geel prentjie is een moerse vrotkol.

Byt die hand wat jou gemaak het…Rampili verdien nie my respek nie.

2 antwoorde op Rampili, ai, bleddie ondankbare antie

  1. vega het gesê op April 24, 2014

    Sy sal jou ook nie respekteer as jy nie eens die moeite doen om haar van reg te spel nie. Miskien moet jy van haar boeke lees, maar ek dink jy sal dit dalk nie kan verstaan nie. Sy’s ‘n baie slim vrou.

    • blikskottel het gesê op Mei 1, 2014

      @vega Glo my, ek verstaan politiek baie goed en daar is niks wat sy kan skryf wat ek nie sal of kan verstaan nie. baie mense skryf boeke en klink slim, maar aan die einde meet ek hulle morele inbors en dit waarvoor hulle staan en sy staan nie vir dit wat ek voor staan nie. Sy staan vir demokrasie soos in party politiek afgedwing en swart oorheersing, iets wat ek met passie haat.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.