Ek’s terug

April 14, 2014 in Fotografie, Vakansie

Ons is weer tuis na ons wegbrekie Balitto toe.

Dit was alles heel gaaf. Al wat my moer gestrip het was die twee spietkops wat net heldag rondloop op die boardwalk en boetes uitsktyf vir karre wat se lisensies nie op datum is nie….dis nou in die tydjies wat hulle nie by ‘n paaslike kafee gesit en eet het nie.

Kon darem mooi fotos neem.

Balitto2-096

3 antwoorde op Ek’s terug

  1. Dis baie mooi.Jy moes foto’s van die spietkops geneem het en dit vir die koerant gestuur het.

  2. tina10 het gesê op April 14, 2014

    Welkom terug. Hoop nioe ons gaan net een foto sien nie?

  3. Nice – brnderplankryers maak altyd lekker dramatiese fotos – dis so bleddie onstabiel!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.