Wit en swart

Maart 29, 2014 in RSA politiek, Temas, Uitdaging

Deesdae is niks mos swart en wit nie. Die liberales wil ons mos wysmaak alles is eintlik grys. Wel hulle se gatte op toast.

Racist

 

7 antwoorde op Wit en swart

  1. Godiva het gesê op Maart 29, 2014

    Nee tog net nie krapperige toast nie!
    Dan eerder maar brioche, dit sal gemakliker sit.

  2. Dit is net kaukasiers wat weet dat ander rasse ook ‘n neiging tot rasisme kan openbaar .

    ( die beledigende ‘gat op toast’- uitdrukking was , sover ek weet, al voorheen en elders hier op die blogs in ‘n weldeurdagte maar uiters ontoepaslik kommentaar gelewer )

  3. Wat sou jy deesdae definieer as ‘n liberale?

    • Enige iemand wat:
      nie besef dat die huidige regerings stelsel een grrot gemors is nie
      dink banke leenn gekd uit wat ander mense by hulle spaar
      wat dink multi kulturualisme kan werk
      wat dink hulle weet how die heelal onstaan het
      wat in vrye seks glo
      wat van hiphop musiek hou
      wat dink “social grants” is ‘n reg
      wat pienk hemde drae
      wat nie weet hoekom man en vrou gemaak is om saam te wees nie
      wat dink ‘n goeie pak op sy tyd is verkeerd
      wat van speedcops hou
      …en nou’s ek moeg, maar daar is nog baie ander ook…

  4. Elly het gesê op Maart 29, 2014

    Dit is so van pas, hierdie stelling – want dis net ons wat werklik happy is met wat ons is. Of so dink ek, anyway.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.