Uitydaging: Swart en wit

Maart 25, 2014 in Uncategorized

Kleur foto:

Stanford lodge2-DSC_0029

7 antwoorde op Uitydaging: Swart en wit

  1. tina10 het gesê op Maart 25, 2014

    Kyk net hoe mooi
    Ek het die druppel ding ook al probeer maar ky dit nie reg nie

    • Met oefening kom alles reg. Daai aand was alles net in my guns….tot my vrou ook he he. Dalk was dit die lekker kuier wat ons net tevore by jou ook gehad het.

  2. Sjoe Blikskottel,

    Hierdie is werklik my heel gunsteling foto van jou.

    WOW!

  3. Dis so ‘n goeie foto dat dit vir my voel of ek binne in die goeie ou Transvaal kyk en intens verlang……..

  4. wow !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.