Ek werk hard om my foto “editing” te verbeter

Maart 23, 2014 in Fotografie

 

Ek probeer hard om mu diting op proffesionel standaard te kry. Ek doen ook detail vel werk en al die ander versteliongs om goeie fotos in puik fotos te verander.

Laat weet gerus as jy fotos het wat sulke spesiale edits nodig het.

Ek kwoteer graag om dit te doen.
CM69

8 antwoorde op Ek werk hard om my foto “editing” te verbeter

  1. tina10 het gesê op Maart 23, 2014

    Jy sal tot my kan laat mooi lyk dink ek!

  2. tlr het gesê op Maart 23, 2014

    @tlr Jou editing lyk baie goed! Ek dink dis ‘n komplekse situasie om net genoeg veltekstuur te behou, anders begin die foto kunsmatig te lyk. Ek hou van die balans wat jy hou.

  3. PIXIE het gesê op Maart 23, 2014

    Dis beautiful. Watter program gebruik jy – Photoshop?

  4. tantekoba het gesê op Maart 24, 2014

    Doen jy bemarking hier? 😛

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.