Skaduwee

Maart 21, 2014 in Misdaad, Uitdaging

Al gaan ek deur die dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie.

…en ek het geen probleem om mense wat my en my gesin bedreig deur daai doodsdal te maak stap nie. Ek bid dat niemand ooit onder my wraak sal hoef deur te loop nie. Ons almal het daai genade nodig.

Genoeg is genoeg.

4 antwoorde op Skaduwee

  1. tina10 het gesê op Maart 21, 2014

    Mens moenie aan jou verkeerde kant kom nie!

  2. tantekoba het gesê op Maart 21, 2014

    ons het JARRRRRRRE gelede so cheap skate afrikaanse fliek gesien – Iets soos skadus oor Brugplaas.
    Al wat ek van die fliek onthou was dat daar so weird karakter was wat telken gesê het : Kwaad moet met kwaad vergeld word. Jy laar my nou sowaar weer dink daaraan.
    Maar ja, mens moet elke oggend dankie sê as jy jou oë oopmaak en sien jy is ongedeerd deur die nag

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.