Hoe lank nog sukkel met die ANC?

Maart 20, 2014 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Hoe lank nog gaan ons almal moet sit en sukkel met die idiotiese ANC as regering? Leer die massas swart mense dan bokkeroll deur net te kyk hoe hul geliefde ANC net steel en kak aanjaag. Dis asof hulle net nooit genoeg gestyeek kan kry nie en dan nog rassisties wetgewing ook instel om hulle te help met die stelery. AA en BBEEE is niks anders as blatante rassisme wat in die wetboek geskryf word nie en die doel is duidelik om blankes te beroof en te verhoed dat hulle suksesvol is.

Zuma se persoonlike stelery is net die top van die ysberg. Enige iemand wat dink dat as hy waai, alles gaan beter raak weet verseker bokkeroll van wat die probleem eintlik is. Die gemors steel so baie dat hulle gedurig lenings moet aangaan net om almal se beursies vol te hou en veral hul stemvee heppie te maak. Kyk gerus self na die stand van die land se skuld en hoe dit aanhoudend toeneem. Natuurlik moet die rentes en skuld terugbetaal word en die politieke idiote gaan verseker nie help betaal nie, E-tol was een [plan wat die ANC gehad het om geld te maak en nlou dat dit nie werk nie sal die petrol prys en belastings verseker opgaan…..hou dop, HKGK.

Vir die wat nog dink dat die nuwe RSA gaan werk, word asb bleddiewil wakker.

Aan blankes wat dink dat ons ooit met die swart massas as een volk vry en in vrede kan leef: jy(julle) leef in la-la land,

Aan Orania se mense: Sterkte, julle gaan dit nodig kry, maar julle plan is goed.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/10-key-aspects-of-Madonselas-Nkandla-report-20140319

Jacob, jy hoort in die tronk (verkieslik op daai eiland langs die Kaap) en elke doos wat jou help of gehelp het hoort ook daar,

Aan al die Boere in Aus: Onthou dat jou geboorteland eendag weer jou sal terug verwelkom. Maak reg vir dit en weet wie JOU mense is.

 

10 antwoorde op Hoe lank nog sukkel met die ANC?

  1. Jy gaan nie veel reaksie kry nie en daar is ook nie ‘n antwoord nie. Of die antwoord is ,dat daar geen einde aan sal kom nie. Volgens Afrika geskiedenis, sal hulle nie die beheer prysgee nie, of ‘n groter swaap (Malema) sal ‘n volgende president word. Jammer.

  2. PIXIE het gesê op Maart 20, 2014

    Daar is vanoggend ‘n artikel in die Star. Hulle het ‘n onderhoud gevoer met ‘n vrou wat in Nkandla ‘n vrywilliger is vir die ANC. Sy se Zuma verdien die mooi huis en al die goed, want hy is afterall die president. Met sulke attitudes gaan ons land nerens kom nie.

  3. tina10 het gesê op Maart 20, 2014

    Het jy ‘n antwoord?

  4. Ons leef dalk in lala-land,maar wat moet ons doen?Ons is hier,kan nêrens heen nie.Maak ons dus die beste van omstandighede,of kerm ons heeldag lank?Ek verkies om die beste daarvan te maak,anders kan ek nou maar my kop neerlê en doodgaan.

  5. Ek dink ook nie ‘n geskel sal ‘n positiewe uitwerking op die stand van sake he^ nie.

    Selfs die onvolhoubare politieke beleid van apartheid en die parasietagtige wyse waarop die broederbonders die koffers leeg gesteel het het mos al verdwyn, net soos BEE en al hierdie huidige wanbestuur ook sal uitfaseer in ‘n proses van positiewe sosio-ekonomiese evolusie .

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.