Tema: Water

Februarie 27, 2014 in Fotografie, Temas

The cure for anything is salt water – sweat, tears, or the sea.  ~Isak Dinesen

The true peace of God begins at any spot a thousand miles from the nearest land.  ~Joseph Conrad

“Cry. Forgive. Learn. Move on. Let your tears water the seeds of your future happiness.”
― Steve Maraboli

“Human nature is like water. It takes the shape of its container.”
― Wallace Stevens

Laastens darem so een van my onlangse fotos uit Kruger:

Papnat Buffels.

Kruger1-DSC_0296

7 antwoorde op Tema: Water

  1. tina10 het gesê op Februarie 27, 2014

    Lekker een!

  2. Godiva het gesê op Februarie 27, 2014

    Amazing foto van die buffels, so naby dit voel asof ek hul neuse ‘n vryfie kan gee 😉

    Die volgende is baie waar: “Human nature is like water. It takes the shape of its container.” Wil amper sê vorm EN smaak. Uit ‘n b.v bitter fles loop bitter water ens.

  3. Ek hou vsn die derde een.Buffels is darem pragtige diere!

  4. tantekoba het gesê op Maart 1, 2014

    mooi foto van pragtige diere

  5. Ek hou van die foto, pragtig!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.