Hoe om goedkoop jou juis te bou

Februarie 25, 2014 in Uncategorized

Ek stel baie belang in maniere om huise goedkoop en duursaam te bou.

Hierdie is sekerlik een van die beste maniere wat ek nog raakgeloop het.

1781940_214115485455583_82052174_n

 

 

11 antwoorde op Hoe om goedkoop jou juis te bou

  1. Dis baie oulik,maar hoeveel bome moet daarvoor afgekap word?

  2. tina10 het gesê op Februarie 25, 2014

    Op Mweb het ons ‘n blogger gehad wat ‘n plaas in die karoo gekoop het en sy huis met sakkies klip gebou het. Ek het nog nie ‘n mens gesien met so baie planne en wat dit alles uitgevoer het nie. Hulle het basies van die land af geleef.

  3. Interessant. Die brandgevaar is sekerlik ook aansienlik minder as by ‘n gewone houthuis.

  4. Nou wonder ek vrot hiedie hout nie op ‘n stadium nie en vreet die goggas dit nie – of wat? Dit word seker goed behandel???

  5. fanjan het gesê op Februarie 27, 2014

    Dit bly lekker om te bou, maar net vir jouself en jou eie ding te doen.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.