Dis tyd vir eerlike optrede News24 en Naspers

Februarie 22, 2014 in Misdaad, RSA politiek

Gang attacks Camperdown farm

2014-02-22 05:30

A group of armed men have taken cash, jewellery, ammunition and a cellphone in a robbery at a farm in Camperdown.

 

Kriminele doen nie hulle ding sonder dat iemand in hul familie of gemeenskap weet wat aangaan nie. Dus blameer ek ook daai lotte vir die msiaded wat gepleeg word.

News24 moet eerder volle beskrywings van verdagtes plaas sodat gewone mense kan help misdadigers herken en opspoor. Is dit rassisties om te doen? Nee, dit is wettig en presies wat eerlik is om te doen.

 

7 antwoorde op Dis tyd vir eerlike optrede News24 en Naspers

  1. Stem saam. ‘n Krimineel is ‘n krimineel en moet sodanig behandel word.

  2. Neee, wat van News24, moet jy geen objektiewe beriggewing verwag nie. Ek dink nie die woord Naspers bestaan meer nie. Dit, News24, is nou een van die beste voorbeelde van ´n BEE maatskappy en hulle wil baie graag indruk maak op die “volk”. Daardie “plucky woman”, is my vrou se skoonsuster. Moenie veel kommentaar hier verwag nie, want daar is mense wat vir jou sal vertel, hulle loop net so deur onder misdaad.

  3. Godiva het gesê op Februarie 22, 2014

    Bastards.
    Hoekom altyd oumensies teiken 🙁

  4. tina10 het gesê op Februarie 22, 2014

    Baie geluk met jou verjaarsdag… jy verjaar saam met my Sus!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.