Tema voorstel…en ‘n voorbeeld.

Februarie 9, 2014 in Musiek, Temas

@Tina10

My voorstel vir ‘n tema is:

Kies een of twee sinne uit enige liedjie wat enige vrou graag van haar geliefde wil hoor

Gisteraand sit ek en kyk na ‘n konsert van REO Speedwagon wat onlangs in Chicago opgeneem is. Die ou toppe kan nog die ding doen en uit een van hulle liedjies, Find your own way home, kom die woorde:

“I forgive your trespasses and I beg mercy for my own”

Watter vrou sou dit nie van haar geleifde wou hoor nie, vra ek enige iemand wat net naastenby iets van liefde en verhoudings weet?

4 antwoorde op Tema voorstel…en ‘n voorbeeld.

  1. tina10 het gesê op Februarie 9, 2014

    Dis ‘n slim plan Ek doen dit sommer die week met Valentynsdag in. Miskien moet mens dit net effens eenvoudiger maak soos liefdesliedjies vir jou geliefde? Wat dink jy?

  2. Blikskottel,my manlief kwaak soos ‘n padda as hy sing,dus sal enige mooi woorde nie vreeslik romanties oorkom nie. 😆

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.