RSA onderwys in aksie

Februarie 8, 2014 in Belasting, RSA politiek, Snaaksighede

As ek so na die ouderdomme van die idiote kyk is hulle almal produkte van die ANC se ideologies gedrewe verskoning vir ‘n onderwys stelsel.

@Tina10, ek wonder of jy saamstem.

1660672_10152005154742763_569907745_n

8 antwoorde op RSA onderwys in aksie

  1. Twaksak het gesê op Februarie 8, 2014

    Oor die huidige toestand van die onderwysstelsel kan daar nie veel geargumenteer word nie…

  2. tina10 het gesê op Februarie 8, 2014

    Die UGO stelsel is reeds voor 1994 oorweeg, maar jy is reg dat alles opgeneuk is. Ons sit met ‘n hele geslag van ongeletterde mense – hulle het nou dinge verander en het terug gekeer na die vaslê van basiese begrippe en wat ek hoor word daar weer skoolgehou soos jare gelede … of dit dalk te laat is sal ons maar moet sien Ek dink egter @losbek sal ons beter kan vertel Ek het kontak verloor …

    • @tina10 Ek dink dis goeie idess, maar nou sit ons nog met klomp moroon onderwysers vir die unie se bedrywighede en geldgierigheid hoofsaak is. Hoe op aarde ons dit gan regmaak, sonder bloedvergieting, weet ek nie.

  3. Ek dink die regerende party poog om sy onderdane so ongeletterd en onopgevoed as moontlik te hou sodat hulle geen belese insig kan ontwikkel nie en maar net soos zombies sal bly stem vir die kommunistiese drie-party-alliansie , sonder om vrae te (kan) vra . 🙁

  4. vega het gesê op Februarie 9, 2014

    Doen jouself ‘n guns en lees jou kinders se spelling 🙂 Ek het 6 briljante kinders en moet gereeld hulle spelling korrigeer. Daardie verkeerde woord op die banier is ‘n skande, maar ek kan verstaan waar dit vandaan kom,

    • My kinders se spelling is baie goed dankie. Dis iets wat ons maar gereeld ingedril het. Die oudste se meestersgraad is amper klaar, so ek dink darem sy spelling was goed vir dit ook.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.