Diere portrette uit Kruger Nasionale Park

Februarie 6, 2014 in Fotografie

So ruk terug was die tema portrette en toe het ek gesigte geplaas…hier is so paar diere portrette.

Laat weet gerus wat julle daarvan dink.

Kruger1-DSC_0058 Kruger1-DSC_0019 Kruger1-DSC_0052 Kruger1-DSC_0116 Kruger1-DSC_0256 Kruger1-DSC_0365

 

 

9 antwoorde op Diere portrette uit Kruger Nasionale Park

  1. Die waterskilpad en likkewaan is pragtig!Ongelukkig het jy die hiena en olifant se ore effens afgesny.Bobbejaan met die effense lig agter,is uitstekend.Kameelperd se beligting kon beter.

    • Vir in die gesig portrette is dit toelaatbaar om ore ens bietjie af te sny. Beligting was heeltyd ‘n probleem aangesien ons skerp, wit, bewolkte weer gehad het en die lig heeltyd verander het. Die kameelperd was te ver vir enige eksterne beligting om te help.

  2. tina10 het gesê op Februarie 6, 2014

    Ek hou die meeste van die bobbejaan en hiena

  3. Twaksak het gesê op Februarie 6, 2014

    Ek’s mal hieroor.

  4. uitstaande !

  5. Only one of us got lucky last night

  6. Goeie kamera werk.

Los ’n antwoord vir ek-myself. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.