Die waterskilpad en likkewaan is pragtig!Ongelukkig het jy die hiena en olifant se ore effens afgesny.Bobbejaan met die effense lig agter,is uitstekend.Kameelperd se beligting kon beter.
Vir in die gesig portrette is dit toelaatbaar om ore ens bietjie af te sny. Beligting was heeltyd ‘n probleem aangesien ons skerp, wit, bewolkte weer gehad het en die lig heeltyd verander het. Die kameelperd was te ver vir enige eksterne beligting om te help.
perdebytjie het gesê op Februarie 6, 2014
Die waterskilpad en likkewaan is pragtig!Ongelukkig het jy die hiena en olifant se ore effens afgesny.Bobbejaan met die effense lig agter,is uitstekend.Kameelperd se beligting kon beter.
blikskottel het gesê op Februarie 7, 2014
Vir in die gesig portrette is dit toelaatbaar om ore ens bietjie af te sny. Beligting was heeltyd ‘n probleem aangesien ons skerp, wit, bewolkte weer gehad het en die lig heeltyd verander het. Die kameelperd was te ver vir enige eksterne beligting om te help.
tina10 het gesê op Februarie 6, 2014
Ek hou die meeste van die bobbejaan en hiena
Godiva het gesê op Februarie 6, 2014
*****
Twaksak het gesê op Februarie 6, 2014
Ek’s mal hieroor.
exionperfexi het gesê op Februarie 6, 2014
uitstaande !
Die Dors Brak. het gesê op Februarie 6, 2014
Only one of us got lucky last night
Henry @kompethenry het gesê op Februarie 7, 2014
Ag nice!
ek-myself het gesê op Februarie 7, 2014
Goeie kamera werk.